Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Loghome

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riana S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ons het heerlik in Bayview Loghome gebly. Estelle is 'n wonderlike gasvrou en het ons tegemoet gekom om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die huis is ruim en goed ingerig met 'n pragtige uitsig oor die see en bewarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Bayview Loghome
Baie dankie vir die terugvoering Riana. Julle was wonderlike gaste. Kom kuier gerus gou weer.

Hatshwell N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Very relaxing, peaceful, comfortable. Very neat and tidy, peaceful, friendly and warm agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Beautiful, relaxing. Perfect for holiday stay. Just a bit far out if you need to travel to PE each day for business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Pragtige uitsig, ruim kamers, goed toegerus. Die slaapkamers was ruim, en goed toegerus. Die badstorte is bietjie ongerieflik, a.g.v. die plasing van die krane. Anders lekker gekuier op 'n heerlike stoep met pragtige uitsig. Stil en rustig, met bome om die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-weg 9, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf83bf58ecee8a8bd574bd210155c7427580af09b03118163813e6418bf55aa0a9001d16dcdf4a62d7061b2020e2d383da949?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Wisteria Road Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9725086829 25.258179104148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang