Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anton N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties lekker = skoon en groen. Baie stil, privaat en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heaven on earth. Warm and friendly owner. Neat and clean accommodation. Breathtaking view! Long open safe shore to walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Bespreek gerus! Waarde vir geld, veilig en gerieflik. Alles wat jy nodig het! Ons kon nie vir meer gevra het nie. Daar was alles wat ons nodig gehad het en dit het soos huis gevoel. Die woonstel waarin ons gebly het, was baie gerieflik en het 'n see-uitsig gebied. Die gedruis van die see en branders was 'n besondere ervaring vir die siel. Die eienaars was baie gasvry, het gereeld kontak gemaak en was daar indien ons iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie&elsa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly in woonstel en goed toegeruste woonstel. Ideaal vir 2 persone. 5*. Vriendelike en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben & Louisa Le Roux L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Die beste uitsig, beste en skoonste blyplek sterk te aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Molly R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It is well located to explore Mossel Bay and the surrounding area. Spectacular view. We had a wonderful stay taking long walks on the beach. We stayed for 2 nights and saw whales from there. The unit had everything we needed and the owners are very accommodating. Location was very good as we could do a lot of sightseeing in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker rustige kuier gewees. Dit was baie lekker. Rustige netjiese plek met 'n pragtige uitsig op die see. Sal definitief weer daar gaan bly. Vriendelike mense, skoon blyplek. Baie dankie Bayview Seefront Akkommodasie vir 'n lekker naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Too much nice. Baie lekker gebly. Geen probleme nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goed toegeruste eenheid met seefront. Vriendelike en hartlike ontvangs deur die eienaar. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. WiFi was net onbestendig en oor die algemeen nie goeie ontvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil, rustig, veilig. Wonderlik! Hierdie plekkie is 'n juweel! Ons het verskriklik lekker gebly. Al wat mens kan hoor is die see. Dit was absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R860
R 860 R 688
per nag (plek vir 4)
Vanaf R860
R 860 R 688
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3800f5e850849e9190179ddad4f79151e9e384a013edd140608770acb9f4f0428da35451eb8dfbdeb2dd1f118a8953b8a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R688 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang