Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hettie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

I love Mossel Bay. We mainly sleep in the room. Baie rustige plekkie. Die matras is baie sag. Voel soos 'n waterbed. Ek het vertigo en dit is 'n groot probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Excellent stay, really beautiful views and surroundings. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker verblyf met 'n goeie see view. Geen klagtes nie. Diens was goed, verblyf was lekker. Vriendelike ontvangs het ons vinnig tuis laat voel. Het die tyd daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ligging is onverbeterlik. Fantastiese ligging. Netjiese en gerieflike eenheid wat perfek is vir 2 mense. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Mooi uitsig. Veilige verblyf. Lekker gebly, pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa R
Kort verblyf
2.4
Jan 2025

Nie te aangenaam nie. Kaste vol dampness en muf. Geen elektriese ketel. Moet elke keer gasstoof aansteek. Baie oud. Benodig 'n upgrade. Foto's misleidend. Vloere vuil en vol stof. Kon glad nie kaalvoet in woonstel loop nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jenny J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfek. Was fantasties, baie dankie. Sal enige tyd weer daar wil kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing plek. Amazing plek, baie netjies. Mense is vriendelik, meer as genoeg parking, dis veilig en baie naby aan alles. Lekker braai en visvang op strand, mooi huis met trappe tot op strand. Sal enige tyd weer gaan en aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly, elke oomblik geniet. Lieflike verblyf, fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3800f5e850849e9190179ddad4f79151e9e384a013edd140608770acb9f4f0428da35451eb8dfbdeb2dd1f118a8953b8a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang