Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Molly R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It is well located to explore Mossel Bay and the surrounding area. Spectacular view. We had a wonderful stay taking long walks on the beach. We stayed for 2 nights and saw whales from there. The unit had everything we needed and the owners are very accommodating. Location was very good as we could do a lot of sightseeing in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben & Louisa Le Roux L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Die beste uitsig, beste en skoonste blyplek sterk te aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker rustige kuier gewees. Dit was baie lekker. Rustige netjiese plek met 'n pragtige uitsig op die see. Sal definitief weer daar gaan bly. Vriendelike mense, skoon blyplek. Baie dankie Bayview Seefront Akkommodasie vir 'n lekker naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Too much nice. Baie lekker gebly. Geen probleme nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goed toegeruste eenheid met seefront. Vriendelike en hartlike ontvangs deur die eienaar. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. WiFi was net onbestendig en oor die algemeen nie goeie ontvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kaap vakansie 2024. Fantastiese vakansie akkommodasie! Vriendelik ontvang en die mooiste see-uitsig ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil, rustig, veilig. Wonderlik! Hierdie plekkie is 'n juweel! Ons het verskriklik lekker gebly. Al wat mens kan hoor is die see. Dit was absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte plekkie teen die strand, ons kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het baie lekker gebly. Min dinge wat 'n mens so lekker laat slaap soos die klank van die branders reg voor jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderlike. Was baie mooi en lekker gewees. Netjies alles wat mens nodig het. Beste tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik, puik, puik. So lekker gekuier, doen dit volgende jaar weer, alle chaletgeriewe was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R860
R860 R688
per nag (plek vir 2)
Vanaf R860
R860 R688
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3800f5e850849e9190179ddad4f79151e9e384a013edd140608770acb9f4f0428da35451eb8dfbdeb2dd1f118a8953b8a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R688 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang