Baywatch Guest House
Beskrywing
Dié kamer is op die onderste verdieping van die gastehuis ? ideaal vir gaste wat moeilik loop. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed (enkelbed beskikbaar op versoek) en 'n volledige en suite-badkamer. Die bed se gehalte is puik. En daar is 'n kroegie, beperkte DStv, haardroër, elektriese kombers, en 'n verwarmer. Die kamer het 'n privaat balkon waarop jy 'n skemerkelkie kan geniet. Ons kamers is luuks versier in pragtige eenvoud wat dit baie gerieflik maak vir ons gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die grondvloer van die gastehuis, so dit is ideaal vir diegene wat nie trappe wil klim nie. Toegerus met 2 enkelbeddens (koninggrootte-bed beskikbaar op versoek). Die badkamer het 'n instapstort en daar is 'n privaat patio-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die boonste verdieping van die gastehuis en het 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens is beskikbaar). Die en suite-badkamer het 'n instapstort en die balkon kyk uit oor die pragtige paadjie wat na die strand toe loop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese oseaan en dit is baie mooi versier. Dit is ideaal vir wittebroodpaartjies en diegene wat hou van die goeie lewe. Sit rustig op die privaat patio. Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens op versoek) en 'n vol en suite-badkamer. Die bed se gehalte is puik. En daar is 'n kroegie, beperkte DStv, haardroër, elektriese kombers, en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ambyl-weg 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang