LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Gastehuis in Paternoster

Baywatch Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gawie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Kry amper 'n gevoel van Griekeland met die wit huisies en die boustyl daarvan. Uitstekende diens en die ontbyt is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolana G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike ontbyt, vriendelike gasvrou, netjiese, skoon en mooi kamer. Ons het regtig baie lekker gebly - ongelukkig het die Netflix - daar is net Netflix in die kamers - nie in ons kamer gewerk nie. Die gasvrou was baie hulpvaardig en het dadelik gekom om te kyk wat die probleem is, maar sy kon dit ongelukkig nie regkry nie. Die internet het ook nie in ons kamer gewerk nie (vir seker die rede hoekom Netflix ook nie gewerk het nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Beste Jolana, Ons wil graag om verskoning vra vir die tegniese probleem met die internet. Ons het dit die volgende dag weer aan die gang gekry. Dankie vir u geduld met ons.

Britta B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

We enjoyed every moment. Great! We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for a great review, and it was a pleasure hosting you.

Madri H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Mooiste see uitsig, lekkerste ontbyt en vriendelikste diens! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for your wonderful review; it was a pleasure hosting you.

Jason B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Would stay there again. Excellent. Beautiful place, organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
It was lovely hosting you!

Jamie-lee A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A lovely Paternoster stay. We had a lovely stay at Baywatch. The room was clean and comfortable, with chocolate and a note on the pedestal every day. The breakfast was deliciously prepared, and Nadia and Johanna made every guest feel extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for the wonderful review, we are delighted that you enjoyed your stay with us.

Loretta V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

All good and everything on point! All good and everything on point. Excellent breakfast. Friendly hostesses. Would definitely recommend Baywatch guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Dear Loretta, Thank you for the lovely review. We look forward to hosting you again soon. Kind regards, The Baywatch Team.

Nolene L
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Perfekte tuiste om jou siel te herlaai en te ontspan. Lieflike omgewing, netjiese skoon kamers, linne van 'n goeie kwaliteit en die ontbyt is uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Shirley
Baywatch Guest House
Hallo Nolene Baie dankie vir jou beoordeling. Dit was 'n plesier om jou by Baywatch te ontvang en ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom. Groete Kenneth

Shireen F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fabulous. A fabulous stay in a beautiful location. Breakfasts were delicious with generous portions. Hosts were attentive, friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for the wonderful review.

Anika H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal beslis aanbeveel. Baie rustig en mooi, ek sal dit beslis aanbeveel. Die kliëntediens is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Ambyl Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA131bc4ffa9fc8654a98d4fc027087eb4ba4f186a99695d98a1a8e68c315c158437a57fecf1008ea105a463a143e9e11ba836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 6 Ambyl Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.804301886234 17.899153232574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang