Baywatch Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ambyl-weg 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Baywatch Guest House is in Mosselbank, Paternoster een van die oudste vissersdorpe aan die Weskus. Gaste sal tuis voel by dié gastehuis.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste. Die kamers sluit die White Mussel-kamer, Blue Mussel-kamer, Sea Urchin-kamer, Abalone-kamer en die Nautilus-kamers in. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n privaat stoep en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad of al twee.
'n Heerlike ontbyt met 'n uitsig oor die see van die eetarea af, word gebied.
Gaste kan 'n boek of bordspeletjie in die gemeenskaplike area geniet. Gaste kan in die tuin met 'n uitsig oor die see ontspan. Die plankpaadjie neem jou tot by die strand waar jy tone in die Atlantiese Oseaan kan steek. Daar is ook gratis WiFi en die DStv-gasvryheidpakket in elke kamer.
Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, voëlkyk, wildkyk en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ambyl-weg 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Baywatch Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ambyl-weg 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang