Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywatch Villa and Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alexa R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fabulous. Quick stay, loved the cottage so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Thank you for the great review!

Toinette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely awesome! Highly recommended. Stay was fabulous. Fabulous host, beautiful scenery and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Thank you for the wonderful review. We hope you will be able to stay with us again sometime in the future.

Hennie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Amazing plek! Ligging fantasties! Awesome kombuis en braai area. Perfek vir 'n familie van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese verblyf. Heerlike, skoon, netjiese plek perfek vir 2 mense. Goed toegerus - binne en buite braai. Stapafstand vanaf die strand asook die dorp. Sal vir seker weer gaan - jammer ons kon net 2 dae bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Dankie vir u resensie, ons is verheug dat u u verblyf geniet het en sien daarna uit om u weer aan te bied. Beste groete.

Paula M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

We had an awesome stay. The unit was pristine. Will definitely book there again. Thanks to the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Dear Paula, It was a pleasure hosting you and your friends. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Joanna.

San-marie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het heerlik gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Beste San-Marie, Ons is verheug dat jy jou verblyf by Baywatch Villa geniet het. Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete Joanna.

Juanita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie netjies en ontspannend. Baie netjies en goed georganiseerd! Alles is gelabel en uiteengesit sodat jy presies weet watter skakelaar is vir wat. Baie mooi binne en is goed onderhou. Die bank in die leefarea is wel bietjie ongemaklik, 'n sitkamerbank sal baie meer gemaklik wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Liewe Juanita, Dankie vir die wonderlike resensie, ons het kennis geneem van die bank en ons sal daarna kyk. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete, Joanna.

Alexa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

N/a. Perfect stay for a much needed break away from the city. We slept a good 9 hours straight!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Dear Alexa, Thank you for the wonderful review, glad that you enjoyed our very comfortable beds. We look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Joanna

Pierre G
1 nag
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf! Kom definitief terug. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Die cottage is pragtig, silwerskoon en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Villa and Cottage
Liewe Pierre Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Shirley

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambylstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f329afb5fd997967c8619471c7fa0c94f5c88746dc2c387467428f5d1c854be7e89302a6b2297846f0d9ce7c118f380efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 6 Ambyl Road Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.804290982134 17.899194868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang