Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 165

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Die verblyf is van uitstaande gehalte. Die gasvrou was baie behulpsaam en het ons baie goed gehelp. Die ligging is uitstaande en die geruis van die see in jou ore terwyl jy aan die slaap raak, was fantasties. Om boek te sit en lees terwyl jy oor die see uitkyk, was totally awesome. Die fasiliteit was besonder skoon en die veiligheid was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing, beautiful and tranquil. On arrival we got greeted by the host, a very friendly person. The place was so beautiful; it was like your own little place. It had everything you only had to bring the food for your stay. The view was magical, sleeping and hearing the waves was so tranquil. I seriously want to take the kids there as there is enough activities to do and a pool. So 10 out of 10 for the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable, amazing and relaxing. It was good. I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig. Ja, dankie, dit was 'n aangename tyd wat ons daar deur gebring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. Wow, ek sal weer gebruik maak van Beach Club 165. Baie rustig, veilig en die see-uitsig is uitstekend. Dit was baie lekker om daar te bly en ons gasheer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shafika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic, awesome, peaceful. It was awesome! The best holiday ever! Couldn't ask for better. We really enjoyed ourselves at the Beach Club 165. Very peaceful and tranquil atmosphere. Very clean and beautiful place. The pool water was delightful. We loved our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melly V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verblyf was netjies. Uitsig was mooi. Ideale wegbreek plekkie! Het 'n heerlike verblyf gehad. Alles was netjies, gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yasmine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Amazing and relaxing for indoor and outdoor activities. The view was amazing and the beach club was very relaxing. Impeccable cleanliness in all areas, including floors, surfaces, restrooms, and common spaces. Very clean and beautiful furniture. The informal settlements near the beach club did not bother us as their security is on top of their game, no access without tags and a lockbox for your keys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melvinah W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

See uitsig was fantasties. Het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bffda01343f214c2e3ac41f80e8562cc6085a4e890dcd117ae2806ca9235c12d8e1bdaa00b330ec2b96a01938a9e3204849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -34.436336030818 19.216192079925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang