Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 207

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Beach Club 207
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Laurette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette B

'n Uitsonderlike eenheid - baie skoon met alles wat benodig word. Mooi uitsig oor die see.

Sien sterre.

Annamarie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Onvergeetlike vakansie met die mooiste uitsig en verblyf!

Beach Club 207 was pragtig toegerus met alles en nog meer wat jy benodig. 'n Huislike atmosfeer is geskep met gemaklike meubels en kwaliteit beddegoed. Vir 'n beter uitsig kon ons nie vra nie. Ons kan die woonstel met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit was beslis een van die beste woonstelle wat ons nog ooit in tuis gegaan het.

Leanika H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanika H

Baie lekker gebly.

Waarde vir geld. Perfekte ligging. Netjies. Ons het baie lekker gebly.

Anele J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele J

Was die moeite werd.

Eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Fantastiese see-uitsig.

Chantell H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H

Awesome.

Beach Club 207 was regtig ongelooflik.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7849781f7346bdef657ce6140cf24e83511705914bfeff81d8cdef0423e2f82eb82bffa84c86f2ebe7b5dacdf5cf46d195c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.158190600073 22.109344767021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang