Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 207

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Maksimum van 6 gaste mag in die eenheid oornag, kinders ingesluit.
Geen troeteldiere word in die eenheid toegelaat nie.
Daar mag slegs op die balkon gerook word of buite die gebou. Rokers word versoek om die balkondeur toe te hou wanneer daar gerook of gebraai word op die balkon.
Slegs brikette of houtskool mag in die Weberbraai gebruik word. Geen houtvure word op die balkon toegelaat nie.
Die volume van musiek, TV of geselsery moet binne die grense van billikheid teenoor die ander inwoners geskied.
Aangesien dit 'n residensiële gebou is, moet stilte te alle tye in die gange gehandhaaf word, veral tussen 22:00 en 06:00.
Geen vuil skottelgoed mag agtergelaat word op die uitklokdag nie. Daar is 'n skottelgoedwasser.
Geen rommel mag op die vloere of onder die beddens gegooi word nie. Vullissakke sal voorsien word en moet gereeld deur die gas in die drom langs die glasdeur uitgesit word.
Klam of nat handdoeke moet asb. aan die hake in die gang, in die kamers of agter die deure gehang word op die uitklokdatum en weens hoë humiditeit nie in die bad of wasgoedmandjie gelaat word nie.
Om onooglike kosvlekke op die wit linne in die slaapkamers te voorkom, moet maaltye liefs genuttig word in die woonkamer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7849781f7346bdef657ce6140cf24e83511705914bfeff81d8cdef0423e2f82eb82bffa84c86f2ebe7b5dacdf5cf46d195c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.158190600073 22.109344767021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang