Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Brendon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Just magic. Very rare for me to give a 5 but this place was brilliant. Big and homely. Close to shops. Right near the beach and MTB trails just up the road. We will return. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons geniet altyd hierdie bestemming. Dit was ons tweede besoek en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Dankie Adrian. Altyd lekker om te hoor dat die tweede keer ook net so lekker was! Vertrou dat die volgende kuiers net nog lekkerder sal wees! Dankie vir jou terugvoering - waardeer. Mooi Paasfees vir julle. Groete O'nel

Ingrid K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangenaam en ons sal dit definitief weer gebruik. Ons was baie ingenome met die verblyf en voel dat die fotos die plek reg weerspieel. Die blindings kort aandag, maar die eienaars is bewus daarvan. Die eienaar was ook onmiddelik daar toe die een toilet en lig nie gewerk het nie en was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer daar wil bly in die toekoms. Dit sou baie lekker gewees het as daar darem bietjie tee sakkies, kitskoffie en 250 ml melk was vir mense wat baie laat aankom. Ek sou ook graag darem een tweepunt plug en 'n haardroeer waardeer het, en 'n spons skuurder vir vuil panne. Twee voorstelle sou ek nie omgee om voor te betaal nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Baie jammer oor die laat terugvoer Ingrid - seker maar oor dit Desember was. Ons waardeer jou positiewe opbouende kritiek - dit word altyd waardeer. Die blindings is almal nuut vervang, en die gaste se terugvoer is baie positief. Tee en koffie was aanvanklik daar, maar dit word dan alles ingepak (want ons hou van kwaliteit) gevolglik het ek besluit op 'n bottel wyn en sjokolade. Skuurder is ook seker saamgeneem of in die vullisdrom beland. Hoop regtig ons sien julle weer.

Monica P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlik ontspan. Bly elke keer baie lekker, ligging is perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mimi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Wonderlik! Ons het van meet af tuis en welkom gevoel en kon dadelik elke oomblik benut. Die kothuis is goed toegerus en sinvol ingerig. Die persoonlike betrokkenheid en vriendelikheid van die eienaar en bestuurder was nog 'n pluspunt. Sal beslis weer van dié juweel gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Beste Mimi Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit altyd opreg as mense die tyd neem om neer te pen wat hulle van ons plekkie dink. Ons sien sommer baie uit om jou in die toekoms weer te verwelkom!

Lynnzelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lovely. The cottage was clean, tidy, and offered an amazing view of the sea that we absolutely loved. The beauty of the ocean was a highlight of our stay, and we spent many hours admiring it from the comfort of the cottage. One aspect that stood out to us was the extra effort made to ease loadshedding. We were impressed to find rechargeable LED lights in the cottage, which proved to be a huge help during power outages. The lights provided us with enough illumination to move around the cottage comfortably, and we appreciated the thoughtfulness. We were also happy to find that the wifi still worked during loadshedding, which was a welcome surprise. It was important for us to stay connected during our stay, and the fact that the wifi remained operational was a huge plus. Overall, we highly recommend Beach Cottage 1 for anyone looking for a peaceful and relaxing holiday. We look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Dear Lynzelle Thank you for this amazing review. We always appreciate it so much when our guests notice the little things we try to do to make their stay comfortable and special. We would love to welcome you back to Beach Cottage 1 and hope to do so in the very near future.

Chandré A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Uitstekend! Ons tydjie was so lekker, ons wou langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Ons is so bly julle het jul kort wegbreek na Beach Cottage 1 geniet. Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier sommer binnekort weer.

Lucian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Comfortable and very peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Dear Lucian, Thank you for the wonderful review. Short and sweet and just perfectly true. Hope to welcome you back soon.

Alta G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Lekker stil, rustig en vreedsaam! Ons kon net lekker ontspan en saam kuier met 'n prentjiemooi uitsig van die stoep af. Dit was perfek vir ons oggendkoffies en 'n sonsak wyntjie. Alle geriewe was skoon en gemaklik. Ons kom weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Beste Alta Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons pragtige en baie spesiale Beach Cottage 1. Ons is so bly dat julle die cottage en sy pragtige uitsig geniet het en ons hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom!

Ernst D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Besonderse ligging. Pragtige uitsig en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
O'Nel
Beach Cottage 1
Beste Ernst Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en dat julle, net soos ons, mal was oor die pragtige uitsig. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-keerom 3, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNGIyNmZhLTIzMTEtNGM1ZC1iMWJmLTIwMmY0ZDZhMDRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 8 mense 69 5 1 5 3 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420473 19.15136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang