Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Beach Cottage 1
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brendon P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon P

Just magic.

Very rare for me to give a 5 but this place was brilliant. Big and homely. Close to shops. Right near the beach and MTB trails just up the road. We will return. Thank you.

Adrian R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R

Ons geniet altyd hierdie bestemming.

Dit was ons tweede besoek en sal beslis weer kom.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie Adrian.
Altyd lekker om te hoor dat die tweede keer ook net so lekker was! Vertrou dat die volgende kuiers net nog lekkerder sal wees! Dankie vir jou terugvoering - waardeer. Mooi Paasfees vir julle.
Groete
O'nel

Beach Cottage 1
Ingrid K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Baie aangenaam en ons sal dit definitief weer gebruik.

Ons was baie ingenome met die verblyf en voel dat die fotos die plek reg weerspieel. Die blindings kort aandag, maar die eienaars is bewus daarvan. Die eienaar was ook onmiddelik daar toe die een toilet en lig nie gewerk het nie en was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer daar wil bly in die toekoms. Dit sou baie lekker gewees het as daar darem bietjie tee sakkies, kitskoffie en 250 ml melk was vir mense wat baie laat aankom. Ek sou ook graag darem een tweepunt plug en 'n haardroeer waardeer het, en 'n spons skuurder vir vuil panne. Twee voorstelle sou ek nie omgee om voor te betaal nie.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Baie jammer oor die laat terugvoer Ingrid - seker maar oor dit Desember was. Ons waardeer jou positiewe opbouende kritiek - dit word altyd waardeer. Die blindings is almal nuut vervang, en die gaste se terugvoer is baie positief. Tee en koffie was aanvanklik daar, maar dit word dan alles ingepak (want ons hou van kwaliteit) gevolglik het ek besluit op 'n bottel wyn en sjokolade. Skuurder is ook seker saamgeneem of in die vullisdrom beland. Hoop regtig ons sien julle weer.

Beach Cottage 1
Monica P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica P

Heerlik ontspan.

Bly elke keer baie lekker, ligging is perfek.

Mimi L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi L

Wonderlik!

Ons het van meet af tuis en welkom gevoel en kon dadelik elke oomblik benut. Die kothuis is goed toegerus en sinvol ingerig. Die persoonlike betrokkenheid en vriendelikheid van die eienaar en bestuurder was nog 'n pluspunt. Sal beslis weer van dié juweel gebruik maak.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Mimi
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ons waardeer dit altyd opreg as mense die tyd neem om neer te pen wat hulle van ons plekkie dink.
Ons sien sommer baie uit om jou in die toekoms weer te verwelkom!

Beach Cottage 1
Lynnzelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnzelle B

Lovely.

The cottage was clean, tidy, and offered an amazing view of the sea that we absolutely loved. The beauty of the ocean was a highlight of our stay, and we spent many hours admiring it from the comfort of the cottage. One aspect that stood out to us was the extra effort made to ease loadshedding. We were impressed to find rechargeable LED lights in the cottage, which proved to be a huge help during power outages. The lights provided us with enough illumination to move around the cottage comfortably, and we appreciated the thoughtfulness. We were also happy to find that the wifi still worked during loadshedding, which was a welcome surprise. It was important for us to stay connected during our stay, and the fact that the wifi remained operational was a huge plus. Overall, we highly recommend Beach Cottage 1 for anyone looking for a peaceful and relaxing holiday. We look forward to returning in the future.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Lynzelle
Thank you for this amazing review. We always appreciate it so much when our guests notice the little things we try to do to make their stay comfortable and special. We would love to welcome you back to Beach Cottage 1 and hope to do so in the very near future.

Beach Cottage 1
Chandré A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandré A

Uitstekend!

Ons tydjie was so lekker, ons wou langer bly!

Beach Cottage 1 se terugvoer

Ons is so bly julle het jul kort wegbreek na Beach Cottage 1 geniet. Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier sommer binnekort weer.

Beach Cottage 1
Lucian P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian P

Comfortable and very peaceful.

See stars.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Lucian,
Thank you for the wonderful review. Short and sweet and just perfectly true. Hope to welcome you back soon.

Beach Cottage 1
Alta G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Lekker stil, rustig en vreedsaam!

Ons kon net lekker ontspan en saam kuier met 'n prentjiemooi uitsig van die stoep af. Dit was perfek vir ons oggendkoffies en 'n sonsak wyntjie. Alle geriewe was skoon en gemaklik. Ons kom weer!

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Alta
Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons pragtige en baie spesiale Beach Cottage 1. Ons is so bly dat julle die cottage en sy pragtige uitsig geniet het en ons hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom!

Beach Cottage 1
Ernst D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst D

Besonderse ligging.

Pragtige uitsig en gerieflike verblyf.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Ernst
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en dat julle, net soos ons, mal was oor die pragtige uitsig. Kom kuier gerus weer!

Beach Cottage 1
Adriaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Ons het baie lekker gebly. Die eetgerei was skraps wat steakmesse aanbetref. Daar was net 2 en hul was stomp. Die huisie het baie lekker gebly.

Dit was 'n baie lekker besoek. Ons kom weer.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Adriaan
Ons is bly die cottage het lekker gebly. Jammer oor die steak messe, dis maar altyd 'n stryd as mense kort-kort jou goed wegdra, maar ons sal aandag gee hieraan.
Kom kuier gerus weer.

Beach Cottage 1
Ilse E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse E

Relaxing.

Really a lovely little cottage along the seaside. If you have very small kids the stairs will be a problem for you. Location is also a bit far from the town and immediate shops if you need anything quick, so rather just take it all. But overall we had a lovely time and enjoyed listening to the waves and fresh ocean smells.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Ilse, thank you for the honest and lovely review. Always good to hear how guests experienced the cottage and very nice to see you enjoyed your time there. Looking forward to welcoming you back in the future when the kids are a little older. Warmest regards, Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Helene Hall H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H

Uitsig fantasties!

Heerlik gekuier in rustige atmosfeer. Sal weer aan.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Helene. Ons moet net saam met jou stem oor die uitsig. Dit is pragtig en ons is so bly julle kon dit geniet terwyl julle by ons gekuier het. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 1
Henry U - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry U

It was a very pleasant stay for us. The house was clean and very beautiful and welcoming. The views are amazing and we felt very safe and at home.

The owners were very friendly and a call away to assist you when you need something. I will definitely recommend this place to anyone.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Henry and family. Thank you for staying at Beach Cottage 1. We are so glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back again soon. Warmest regards,
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Johannes P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Baie lekker.

Die walvisse was bedrywig en het elke dag hul gesien.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hi Johannes, ons is so bly julle het lekker gekuier en dat julle sommer behoorlik bederf is met die walvisse se baljaar daar voor die Cottage. Kom kuier sommer gou weer. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 1
Elizabeth M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Regte huisie by die see.

Dit is 'n regte huisie by die see. Saans gaan slaap jy met die geraas van die see in jou ore. Dis goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Sal gaaf wees as daar bietjie meer besonderhede in die huisie is van oulike eetplekke en besienswaardighede in die omgewing.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Elizabeth, baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons spesiale Beach Cottage 1 geniet. Ons kan sien dat julle dit presies ervaar het soos ons altyd hoop dit vir ons gaste sal wees. Dankie vir jou wenk rakende die inligting vir die gaste. Ons sal defnitief werk maak daarvan. Kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 1
Lynette J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Fantasties.

Ligging is baie goed. Vriendelike gebied.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hallo Lynette
Ons is so bly julle het ons spesiale Cottage geniet. Net die regte plek om die begin van Lente te geniet.
Ons hoop ons sien julle sommer gou terug.
Warm groete uit ons mooie Overberg.
O'nel

Beach Cottage 1
Fortune K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortune K

Beautiful house situated in perfect location.

What a lovely place set in a perfect location. Quiet and serene. Perfect for a weekend getaway.

Beach Cottage 1 se terugvoer

So glad you enjoyed our piece of paradise. It is such a special place, and we do hope to see you back soon.
Warm regards
O'nel

Beach Cottage 1
Anina J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J

Huis weg van die huis.

Ligging is perfek om die rustigheid van die natuur te ervaar met maklike toegang tot wandelpaadjies langs die see. Mooiste sonsondergang. Beslis die moeite werd vir 'n blaaskans. Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie Anina! So bly julle het ook die "siel" van Vermont ervaar! Ons hoop ons sien sommer gou weer vir nog 'n sonsondergang.
Warm wintersgroete
O'nel

Beach Cottage 1
Johanna G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

A really comfortable beach house.

We enjoyed staying at Beach House for 3 nights. Although it was winter and cold, it was cosy inside, especially when the fire was lit upstairs. The house was spotless and the beds were really comfortable. The big favourite was of course the fact that we were so close to the beach and the pedestrian walkway. What an absolute treat to walk and smell and hear the ocean. We will definitely be back for another relaxing and comfortable holiday. Thank you O'Nel and Theunis. It was a pleasure meeting you.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Johanna
Thank you for your lovely feedback. We are so happy that we've met your expectations, and that enjoyed your beach holiday during winter. The next time must be during summer - then the outside deck is a complete new experience. It was lovely meeting you and we sure hope to see you back soon to explore more of our beautiful Overberg.
Warmest regards
O'nel & Thys

Beach Cottage 1
Sarah-lee L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee L

Wittebrood.

Beach Cottage 1 is 'n lieflike vakansiehuis. Ons het dit regtig baie geniet en ontspan. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Die uitsig op die see is pragtig en die sonsondergange baie lieflik. Die eienaars het selfs kom groet. Ek beveel dit beslis aan en sal weer daar bly.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie Sarah-Lee, vir jou goeie terugvoering. Ons is baie bly dat julle wittebrood spesiaal was daar en dat julle die skoonheid van die see en son terdee geniet het. Ons hoop julle kan nog terugkom vir baie herdinkinge. Ons mooiste wense vergesel julle.

Beach Cottage 1
Nastasha M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasha M

Summer beach vibes.

Had an amazing time and would love to go back soon.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hi Natasha, That's the summer vibe we're trying to create and love to hear that guests experience it like that! It's just a Beach Cottage where you can forget about reality and celebrate life. Thank you for your feedback, and really hope to see you back soon. Keep on dreaming about your recent stay.

Beach Cottage 1
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ons Hermanus wyntoer.

Ons het baie lekker gebly. Die boonste vlak het 'n pragtige uitsig oor die see en het 'n lekker kuier area met braai geriewe. Die beddens 'n baie gemaklik. Die ligging is goed en naby inkopie sentrums en die hemel en aarde vallei. Beslis die moeite werd.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie Pieter, vir jou positiewe resensie! Dit is altyd vir ons lekker om terugvoering te kry en nog lekkerder as mense lekker kuier en alles in orde vind. Lekker as mens aan al die verwagtinge voldoen. Ons hoop ons sien julle sommer gou terug.

Beach Cottage 1
Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Heerlik gemaklike en goed toegeruste huis. Sal graag weer daar oorbly.

Die huis is groot en gemaklik en goed toegerus. Ideale vakansiehuis vir gesin of groep vriende. Sal beslis ons eerste keuse wees as ons weer in die Hermanus omgewing oorbly.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Danie. Dit is heerlik om te hoor dat ons julle eerste keuse is vir blyplek in die Hermanus omgewing. Ons sal julle graag terug verwelkom. Kom kuier sommer gou weer. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 1
Brenton M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton M

Dit was 'n lieflike kuier met puik weer.

Die ligging van die huis is goed en maak dit maklik om na die see te stap. Daar kan dalk net 'n bietjie aandag gegee word aan die beddegoed. Dit was skoon, maar dit is uitgedien. Die sitbanke op die boonste vloer kan doen met 'n lagie verf. Nietemin het ons lekker gekuier.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hallo Brenton
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Waardeer alle kommentaar. Die huis het die tema van 'n "Beach Cottage", so miskien is dit nie heeltemal julle styl nie, maar ons het nogals heelwat betaal vir die "weathered sea look". Glo jy verstaan. Anders moet julle dalk Cottage 2 volgende keer probeer - dit het nie geskuurde meubels in nie.
Ons hoop ons sien gou weer.
Mooi bly.
Groete
O'nel

Beach Cottage 1
Monica P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Heerlik rusting, pragtige see-uitsig.

Baie goed geleë, naby strand en wandelpaaie. Heerlik op die boonste stoep gekuier.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hallo Monica
So bly julle het lekker gekuier. As daardie boonste stoep stories kan vertel.
Ons hoop ons sien gou weer, en dat die herinneringe van 'n see-naweek nog lekker vars in die geheue is..
Mooi loop!
Warm wintersgroete
O'nel

Beach Cottage 1
Caron S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron S

Amazing.

We had an awesome weekend.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hi Caron
So glad you had a great time. Sure hope to see you back soon.
Warm regards
O'nel

Beach Cottage 1
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Ons het al voorheen hier gebly en het teruggegaan vir nostalgiese redes.

Ons het ons kuier geniet en was selfs toegelaat om later te vertrek, waarvoor ons baie dankbaar was. Die plek is steeds aan te beveel, maar kan doen met 'n opgradering/vernuwing, byvoorbeeld die stoof en badkamers het aandag nodig.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie Pieter vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle langer kon kuier Sondag en dat julle dit waardeer, dit is partykeer ongelukkig net nie altyd moontlik nie, julle was gelukkig.
Rakende vernuwing, die nuwe gasstoof staan in die stoorkamer, die Cottage is net so bedrywig in seisoentyd dat ons nie die tyd kry vir 'n nuwe gas installasie nie. Dit neem mos maar tyd veral as mens 'n bietjie saam daarmee wil opgradeer. Dit sal so gou moontlik gebeur.
Die badkamers is ten volle oorgedoen twee jaar gelede.
Hoop en vertrou ons het voldoen aan die nostaligiese redes vir terugkeer.

Beach Cottage 1
Estee S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estee S

Perfekte ligging, heerlike kuier-huisie!

Geleë in 'n stil en rustige area, net 'n kort stappie vanaf 'n wandelpaadjie langs die rotse. Mooiste uitsig. Volledig toegerus. Kamers is ruim. Ons het heerlik gekuier en rus!

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Estee en gesin. Baie dankie vir die pragtige resensie. Daar is vir ons niks lekkerder as om te weet dat gaste hulle tyd in Beach Cottage 1 geniet het nie. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 1
Karen P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen P

Pragtige plek in 'n pragtige area. Baie lekker.

Dankie vir die vriendelike bystand vanaf die agent.

David F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David F

Comfortable.

Very popular resort, beachfront excellent, Rotary Way is a wonderful drive. Enjoyed our stay.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear David
Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay at our special Cottage. So sorry about the weather that you couldn't spot a whale. Hopefully another time, but you made the best of it and explored all the other wonderful things Hermanus has to offer. Hope your wife gets walking fit soon too. Good luck with that knee.
Warm regards
O'nel

Beach Cottage 1
Adrian R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R

Baie ontspannende atmosfeer en uitstekende ligging.

Sien sterre.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Thank you Adrian. So happy you enjoyed your stay. Can't agree more, the views are excellent. We sure hope to see you back soon.
Best wishes.
O'nel Roux

Beach Cottage 1
Vanessa L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

Had a beautiful relaxing weekend.

Beautiful comfortable cottage fully equipped with stunning views. Will definitely be back.

Isabel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

What an awesome place!

What amazing service by the host to welcome us and ensure we were comfortable and happy in all respects!

Jacques D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Thank you for an awesome cottage that is well equipped and perfectly located providing a restful and great experience.

The cottage is well situated and has everything you need. The service and communication from the host was excellent. I would definitely return.

Beach Cottage 1 se terugvoer

We are so happy to receive such good feedback from you, Jacques. Thank you for the nice review. We hope to welcome you back again soon.
Warmest regards,
Anine and O'nel.

Beach Cottage 1
Anne H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Alles wat mens nodig het, lekker kuierarea, goeie waarde vir geld.

Die enigste nadeel was dat daar nie 'n swemstrand naby was nie. Dis perfek vir 'n gesin met klein kinders wat in rotspoele speel.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Baie dankie Ann vir jou terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier en vind een ons spesiale Cottages bied alles wat julle nodig het vir 'n kuier om te onthou. Net links van die Cottages, na 'n pragtige stappie op die kuspaadjie, is daar twee baie besondere gety poele wat heerlik vir swem is, en dan net verder is Onrus Beach. Maklik bereikbaar met die kuspaadjie. Miskien goed om te weet vir 'n volgende keer.

Beach Cottage 1
Elmien S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S

Die uitsig is ongelooflik mooi en was perfek vir 'n sundowner op die stoep. Beslis waarde vir geld.

Rustigheid, natuurskoon, kalmte.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie, Elmien, vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gekuier en gebruik gemaak van die "sundowner-oomblikke"! Dit maak dit vir ons ook lekker as mense ons spesiale plekkies geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer. Ons mooiste wense ook vir 'n geseende Feesgety. Bly veilig en gesond!
Vriendelike groete,
O'nel

Beach Cottage 1
Leon D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Netjies, see-uitsig, naby winkels en rustig.

Sien sterre.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dankie Elzabe, vir jou terugvoering. Ek waardeer dit. Ek is baie bly julle het alles perfek gevind. Ons hoop julle kom kuier sommer binnekort weer.
Mooiste wense.
Groete
O'nel Roux

Beach Cottage 1
Guy M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M

Great location and views, very comfortable, good service.

The cottage is located in a great spot, with sea views from the upper floor and from one of the downstairs bedrooms, and in close proximity to the walking trail overlooking the sea. The cottage has everything one needs, and when we found that the kettle was tripping the electricity and we emailed the owners, we received a replacement kettle in about a half-hour, which was excellent service.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Thank you Guy, for your feedback.
We are so happy that you also loved our Cottage, the location and the views.
We are always trying our best, and glad we could assist with a replacement kettle. Best wishes and hope to see you back soon.
Warm regards, O'nel Roux.

Beach Cottage 1
Amy-leigh S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy-leigh S

Beautiful location, excellent service, accommodation had everything we needed.

Anine was excellent. She was always available, we had a small issue which sorted ASAP! Well done, Anine.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Amy-Leigh,
Thank you for your kind review. We are always so happy to hear from satisfied and happy guests. We are so glad you found our special Cottage to your liking.
Thank you for complimenting Anine as well, she is excellent and a real asset to all.
We hope to welcome you back soon. Best wishes and stay healthy.
Warm regards,
O'nel Roux

Beach Cottage 1
Liana S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liana S

Lovely cottage, but had a few hiccups.

Lovely cottage in a lovely location, but the DStv wasn't working for the duration of our stay. The cupboards in the kitchen probably need a good scrub as the handles were all sticky. We couldn't set the alarm at night as per the instructions given to us and had to sort it out ourselves by getting the security company in as the instructions given were incorrect. There is also a building site across the road which was very noisy during the day and we couldn't use the balcony during the day due to the builders staring at us.

Gadija L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gadija L

My stay was good and my family had a good time.

Please update the security information because we didn’t know that we had to all stand still in the house in order to arm/active the alarm from inside the house.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Gadija
Thank you for staying at Beach Cottage 1. It warms our hearts to see that you and your family enjoyed your stay.
We are sorry if the instructions were not completely clear and will definitely have a look at that.
Hope we get to welcome you back to Beach Cottage 1 again soon.
Warmest regards
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Adri R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Alles en meer wat 'n mens kan verwag van 'n perfekte vakansiebestemming. Jy sal wens die tyd staan stil. Gerief, spasie, uitsig, kwaliteitmeubels.

Perfek! Die ligging, die woning, die uitsig, die dekor, die gerief, die meubels en toerusting die atmosfeer en so kan ek aangaan! Baie dankie dat ons in hierdie juweel van julle kon tuisgaan. 2020 was in baie opsigte nie maklik nie, maar na die vakansie is ons huis toe met 'n gevoel van absolute dankbaarheid, rustigheid, perspektief en vrede. Ons sal beslis weer gaan.

Michelle G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Lekker familiekuier by die see

Beach Cottage 1 het 'n wonderlike seeuitsig en is toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die binnebraai en leefarea is ideaal vir 'n familiekuier.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Michelle
Ons is so bly om te sien julle het jul kuiertjie by Beach Cottage 1 so baie geniet. Ons strewe daarna dat dit die perfekte wegbreekplek moet wees en daar is vir ons niks lekkerder as om te hoor hoe baie ons gaste dit daar geniet nie.
Kom kuier sommer gou weer by Beach Cottage 1.
Vriendelike groete
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Colin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V

The view from the top balcony is stunning!

Top storey is the place to be.

Beach Cottage 1 se terugvoer

We have to agree with you, Colin. Beach Cottage 1 has an amazing view from the top story and the balcony. Best place to be if you want to enjoy a sea view.
Thank you for the great review and for enjoying your stay at Beach Cottage 1 as much as we hoped you would.
Please visit us again soon.
Warmest regards
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Amanda W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

Pragtige see-uitsig.

Ons het heerlik by Beach Cottage 1 ontspan. Die stoep is lieflik en ons het lekker gebraai. Ons het dit vreeslik geniet om elke middag te gaan stap. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Wat 'n plesier om te sien julle het jul kuier by Beach Cottage 1 so baie geniet! Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te maak en om te verseker sover ons kan dat elke oomblik by Beach Cottage 1 spesiaal en onvergeetlik is. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Mooiste Somersgroete van die see
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Naz S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naz S

Perfect for a romantic or family getaway.

Loved the beautiful cottage with stunning views. It's so peaceful and quiet! Just what we needed and what great and friendly service. I will definitely be back!

Beach Cottage 1 se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Nazreen. We always strive to have happy guests. Great to know you enjoyed your stay at Beach Cottage 1 as much as we thought you would.
Please visit us again soon.
Warmest regards
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Johan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Asemrowende uitsig en lekker ruim plekkie.

Die ligging van die huis is perfek kan die see mooi sien en dan is daar genoeg kuier area, kamers en badkamer om die tydjie regtig te geniet.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit altyd om positiewe terugvoer van ons gaste te ontvang en te sien dat hulle hul kuiertjie by Beach Cottage 1 baie geniet het.
Besoek Beach Cottage 1 sommer gou weer.
Vriendelike groete
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Monique O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Fantasties.

Ongelooflike plek, baie rustig. Sal beslis weer teruggaan.

Kolijn W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kolijn W

Lekker rustig!

Lekker huisie met genoeg slaapplek vir almal, goed uitgerus met 'n binnebraai en klein buitebraai. Pragtige uitsig van die balkon af.

Nadia N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N

Die naweek was fantastic Baie Dankie!

Die huis is perfek geleë, veilig en ontspanne, goed toegerus. Ons het dit baie geniet en na niks tuis verlang sien gou weer!

Beach Cottage 1 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering, Nadia! Dit maak ons harte skoon warm wanneer ons gaste hul tyd in die kothuis geniet en dit as so 'n spesiale plek ervaar.

Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Anine en O'nel

Beach Cottage 1
Anna G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G

Heerlike ervaring! Huisie is perfek geleë en baie lekker om in te bly.

Great naweek gehad! Ons sal graag weer in Beach Cottage 1 bly. Waarde vir geld en baie ontspannend.

Theuns B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Heerlike naweek en verblyf van die beste.

Baie netjies met uitstekende geriewe en baie mooi uitsig. Die diens was uitstekend.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, Theuns.
Dit is altyd net 'n plesier om te hoor dat ons gaste hul tyd in die Cottage geniet het.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete uit die mooie Overberg.
Anine du Toit

Beach Cottage 1
Rudolph S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Fantastic.

Absolutely enjoyed the peaceful environment. The weather was amazing. The beach cottage was comfortable and met my expectations. The view was to die for. Highly recommended.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.

Beach Cottage 1
Esta V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V

Ontspanne naweek weg!

Perfekte wegbreek selfs met reën (ingeboude braaier) om die see te kan sien, hoor en ruik! Daar is wel trappe wat dit bietjie moeilik gemaak het met 'n kleuter, maar selfs sy het die stappies langs die see en speel in die poeletjies geniet. Die ligging is ideaal - uit die warboel van Hermanus maar ook naby genoeg as jy sou wou dit verken. Die skottelgoedwasser was 'n wenner! Die handdoeke het heerlik geruik.

Ilze D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D

Pragtige ligging met uitsig oor die see.

Beach Cottage 1 was pragtig, goed toegerus en baie naby die seepaadjie wat gestap of draf kan word. Groot genoeg vir 'n gesin van 4-6. Ons het heerlik op die groot stoep gekuier. Fyn detail soon sjokolade by aankoms was baie spesiaal. Ons sal weer Beach Cottage besoek.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hallo Ilze,

Baie baie dankie vir jou terugvoering! Ons is so bly julle het lekker gekuier in een van ons Cottages. Dankie vir jou waardering en ons hoop om julle weer terug te sien! Bly julle het die seepaadjies, uitsigte en stoep geniet - dis mos waarvoor vakansie en wegbreke is.

Tot volgende keer.
Beste wense

O'nel Roux

Beach Cottage 1
Hanri M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M

Gerieflik en mooi toegerus met pragtige uitsig!

Dis 'n pragtige huis met lieflike kamers en 'n wonderlike uitsig!

Kevin R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin R

Wonderful holiday home. Marvellous sea view. Built in braai was well used as we had inclement weather.

We had a wonderful time. Especially enjoyed the upstairs family room with the sea view and built in braai area. Would not recommend to families with small children or elderly persons who have difficulty with balance and knee problems as the stairs to the upstairs family room are very steep. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike vakansiehuis. Wonderlike see-uitsig. Ingeboude braai was goed gebruik omdat ons slegte weer gehad het.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Het veral die gesinskamer op die boonste vloer met die see-uitsig en 'n ingeboude braai geniet. Sal nie aanbeveel vir gesinne met klein kinders of ouer persone wat probleme met balans en knieprobleme het nie, aangesien die trappe na die bo-gesinskamer baie steil is. Sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Thank you for staying at Beach Cottage 1, Patricia. We are so glad to see that you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.
Warmest regards
Anine & O'nel

Beach Cottage 1
Nabeel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeel S

Awesome.

Location is superb, beautiful.

Renell L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renell L

Die vakansiehuis het ons soos 'n handskoen gepas.

Hierdie was veronderstel om net 'n oornagplek te wees vir twee dae om bietjie walvisse te kyk in Hermanus voordat ons huis toe gaan, maar toe word dit die lekkerste deel van ons hele vakansie en verleng natuurlik! Ons kon die walvisse sien reg van die grondvloer en nog mooier van die balkon. Uitsig van die boonste verdieping is asemrowend. Huis is skoon, gemaklik en mooi gemeubileerd. My pa kan nie trappe klim nie en grondvloer was heel gerieflik vir hom. Sal definitief weer gaan - die keer net baie langer.

Yuri M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri M

A beach dream getaway.

A place with that real beach holiday feel, amazing view of open sea, cosy rooms and spacious balcony, pure tranquillity & relaxation. Very neat and tidy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Droom strand-wegbreek.

'n Plek met daai egte strandvakansie-atmosfeer, wonderlike uitsig oor oop see, snoesige kamers en ruim balkon, pure rus en ontspanning. Baie netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annemarie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Magic.

Sou graag gereeld hier wil wakker word.

Faren K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren K

Pragtige see uitsig en n lekker knus huis.

Die huis het alles wat jy nodig en die dekor skep ook 'n strandtema. 'n Pragtige see-uitsig. Enigste probleem was die DStv wat nie wou speel, maar verder aan was alles puik. Dankie.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier en alles mooi en gerieflik gevind.
Ons is regtig jammer oor die DStv, soos telefonies met julle bespreek die Vrydagaand was die DStv aangeskakel - volgens DSTV - en julle het nie teruggekom na ons toe nie. So ons was regtig onder die indruk dit was alles reg. Gaste is soms geneig om verstellings te maak, en dan moet mens dit net weer terugskakel.
Ek is regtig jammer vir die ongerief, maar ons was ongelukkig nie bewus dat die probleem voortgeduur het nie.
Ons hoop die pragtige see uitsig het opgemaak daarvoor.
Ons hoop ons sien weer.

Vriendelike groete
O'nel Roux

Beach Cottage 1
Myrissa T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Myrissa T

The place was filthy. Needs a deep clean and vacuum. Small details.

The place is somewhat cluttered. Lots of dust in general and unnecessary ornaments. Used toothpicks on floor in bedroom. Tablecloth had glass and marinade stains of previous stay(s). Crumbs all over the place. Ice and bread/garlic rolls left in freezer. Couch mattresses were very dirty, had to flip them around and cover with our own blankets. Small pieces of soap in all bathrooms of previous stay(s). All loose carpets had to be shaken out. Dust and hair in all corners of room and under bed. DStv was intermittent. This place was not cleaned properly before our stay. Won't be coming back.

Wynand M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

"Home away from home".

Ons sal definitief die plek aanbeveel. Behalwe die fantastiese lokasie was alles "spotless" gewees. Ons beplan al ons volgende wegbreek naweek na die Beach Cottage toe.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Hallo Wynand
Baie dankie Wynand, vir jou lekker positiewe terugvoering, ek waardeer dit. Ons is so bly dat julle net wonderlike herinneringe van ons pragtige Beach Cottage het. Ons is saam opgewonde oor julle verlowing.
Mag julle nog baie huweliks herdenkings kom vier by ons.
Vriendelike groete
O'nel

Beach Cottage 1
Nadia K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K

Het baie lekker ontspan.

Ons het baie lekker gekuier, die huis het die perfekte ligging. Al wat ek voorstel, is dat julle mense dalk net herinner om ekstra toiletpapier te neem, veral as dit 'n groep mense is.

Steve K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve K

Bevat alles wat nodig is om 'n aangename verblyf te verseker - uitstekende ligging en gerieflik.

'n Baie aangename verblyf. Alles is sorgvuldig en met goeie smaak gekies. Die uitleg en ligging van die woning is onverbeterd. Die besoekersboek gaan terug vir etlike jare - nie een negatiewe kommentaar is waargeneem nie. As die jare dit toelaat sal ons weer kom.

Renate R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renate R

We enjoyed our stay!

We went there before the main holiday season began and enjoyed the peace and quiet of the place. Nice cottage for a weekend.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Dear Renate,

We are so happy that you enjoyed your stay and enjoyed the special tranquility of our lovely Cottage.
We hope to see you again!
Special wishes for the Festive Season.

Warm regards
O'nel

Beach Cottage 1
Jean-paul N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul N

Dit was 'n heerlike, rustige ervaring, weg van die alledaagse stresvolle lewe in die stad.

Dit was alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Die see-uitsig, die rustigheid, die netheid en sommer net die wegbreek van alledaagse stresvolle lewe. Net een ervaring wat my bietjie bekommerd gelaat het, was die feit dat ons bure polisie moet ontbied oordat hy vermoed daar was petrol uit sy voertuig gesteel, maar behalwe dit sal ek enige tyd terugkeer en sommer gou ook. Die uitkloktyd kan net bietjie verleng word, want ons het bietjie vorige aand gekuier en moes vroegoggend opstaan met moeë liggame om te pak en die uur en 'n half se rit terug Kaap toe aanpak.

Beach Cottage 1 se terugvoer

Baie dankie Jean Paul, vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle by ons 'n heerlike, rustige ervaring gehad het. 'n Mens moet partykeer net afskakel en Beach Cottage is net die plek vir dit.

Ek is regtig jammer dat dit nie moontlik was vir julle om 'n bietjie later te kon uit boek nie, maar dit was nou ongelukkig dat daardie dag nuwe gaste opgedaag het. Ons hoop dit is moontlik volgende keer, maar met die lente in die lug wil almal see toe.

Rakende jou bekommernis, wat kan ek nou sê, dit is ongelukkig 'n realiteit van S.A. tans - orals moet 'n mens versigtig wees. Ek is dankbaar dat julle geensins geraak is nie.

Ons sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete
O'nel

Beach Cottage 1
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-keerom 3, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNGIyNmZhLTIzMTEtNGM1ZC1iMWJmLTIwMmY0ZDZhMDRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 8 mense 69 5 1 5 3 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420473 19.15136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang