Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Beach Cottage
Netheid
3.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marjorié S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorié S

Perfek vir ons behoeftes.

Baie goed geleë naby die strand en stapafstand van 'n restaurant. Heerlik geswem in die see en die lagune. Perfek vir kort wegbreek. Sal graag weer wil terugkom.

Katrina S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katrina S

Ons het rustig gekuier en het die natuuruitsig geniet.

Ons het lekker gebly. Die eienaar was gaaf. Al teleurstelling was die feit dat die cottage nie mooi skoon was met ons aankoms (die toilet veral was baie onhigiënies vuil gelaat, wat ons eers moes skoonmaak voor dit gebruik kon word). Ek kan verstaan dat dit 'n Sondagmiddag was, en dalk kon 'n skoonmaker nie die cottage gaan skoonmaak nie, met beurtkrag ens. Nogtans kon dié gedeelte van die huis ten minste skoongemaak word. Selfs die kombuisvadoekies was vuil in die laai. Daarom gee ek 2 sterre vir netheid.

Donna S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S

Perfekte see huisie vir 'n klein gesin.

Ligging is stapafstand van die see en winkels. Ons het ons tyd baie geniet.

Gerhard D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard D

Fantastiese ligging.

Beach Cottage is 'n baie lekker blyplek met fantastiese ligging. Die kamers is wel bietjie knap en kleiner as wat op fotos lyk,maar die huisie is goed ingerig vir 4 mense en as die weer saam speel is die stoep baie lekker.

Carmi V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carmi V

Ligging is great!

Beach Cottage se ligging is great. Dit is letterlik stapafstand van die strand en die strandmeer.

Annemarie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Heerlik rustig, siels vernuwend

Ons het lanklaas so ontspanne gevoel en het die kort wegbreek werklik geniet. Baie mooi uitsig en net 'n kort stappie dan is jy op die strand. Die huisie is klein, maar alles wat netjies en gemaklik. Ons stem almal saam dat ons verseker weer sal kom bly.

Beach Cottage se terugvoer

Thank you for the review. Glad you enjoyed it and we look forward to your return.

Beach Cottage
Greta B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta B

Great stay in beautiful location.

The Beach Cottage is in a beautiful location close to the beach and shops, however it could be quite noisy and busy during high season as a pedestrian walkway passes in front of the cottage. The cottage is suitable for 4 people/adults for a short stay or 2 people for a longer stay as the living area is fairly compact. The kitchen as well as the cottage in general are well equipped and we felt very much at home. We met the owner via email and WhatsApp prior to our arrival and felt very well looked after.

Francisco D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francisco D

Lovely cottage in a perfect location.

A wonderful little place to enjoy and relax the nearby lagoon and beach. The location of the cottage gives it wonderful views. Well appointed kitchen.

Beach Cottage se terugvoer

Good day Francisco,

Thank you so much for the review, so glad you enjoyed your stay, come again

Beach Cottage
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Meerenvlei 2, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k9OJ9ZUS642gSJAQdd7p9CFLDcAEoCEneOuqGV9g17RgKRLJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Main Road 2 Meerenvlei 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.338709792864 19.040261086799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang