Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Fransie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly! Ons het 'n heerlike naweek by Beach Cottage 2 gehad. Alles was skoon en netjies toe ons arriveer. Alle inligting was duidelik. Die huis is goed toegerus. 'n Mooi see-uitsig vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Beste Fransie Ons is so bly julle het lekker by Beach Cottage 2 gekuier en waardeer julle goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry oor die plekkie wat ons so na aan die hart lê. Kom kuier asb. sommer gou weer! Vriendelike see-groete Anine & O'nel

Jean-marie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wat 'n lieflike huis. Gemaklik en goeie waarde vir geld. Ons het ons naweek weg baie geniet. Die see-uitsig, stappies langs die see en die ontspan op die stoep was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Beste Jean-Marie Jou resensie som so mooi die 'essence' van Beach Cottage 2 op. Ons is so bly julle kon al die mooi uit jul tyd by die cottage put en dat jul dit ook in jul resensie deurgegee het. Kom kuier asb. sommer gou weer!

Marcelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great! Very pleasant - nice and close to the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Dear Marcelle We are glad you had a great stay. Please come and visit again.

Johan C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Die huisie is wonderlik toegerus. Heerlik ontspan. Die see uitsig en loopafstand na die see was perfek vir 'n heerlike naweek wegbreek. Wens ons kon langer bly! Die huisie bied alles wat jy nodig het in terme van kuier- en eetgerei. Die skottelgoedwasser was 'n aangename bonus wat bygedra het tot almal se genot gedurende die naweek. Die instruksies vir toegang tot die huisie en die alarm was deeglik en maklik om te verstaan. Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Beste Johan Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie. Ons neem groot trots in Beach Cottage 2 en probeer altyd ons bes om ons gaste se tyd daar so lekker en gerieflik moontlik te maak. Dus is dit altyd heerlik om te hoor as ons pogings suksesvol was . Kom kuier gerus weer!

Cornel H
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Gerieflik. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Pragtig, skoon. Rustige omgewing met pragtige uitsig. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Ons is so bly julle het lekker gebly by Beach Cottage 2, Ezelle. Die rustigheid dra defnitief toe daarby dat 'n mens uitgerus en vervris kan terugkeer na jou tuiste. Kom kuier asseblief weer.

Liza J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Heerlike naweek weg. Ons het heerlik gekuier by Beach Cottage 2. Dit is 'n baie rustige area. Ons mis dit om die branders te hoor as ons opstaan en gaan slaap. Kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Jy som die gevoel van Beach Cottage 2 so mooi op, Liza. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons verwelkom julle graag weer terug.

Hayley G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Comfy beach house. We had a good stay at the house. It was comfy and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Excellent value for money! Lovely place, but it would have been nice if there were candles or lamps during load shedding. The house needs a bit of TLC: torn lounger cushions, blankets with stains, old towels, etc. Would still highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrique L
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Relaxing We loved the openness and location of the home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
O'Nel
Beach Cottage 2
We are so happy to hear that you had a lovely stay at Beach Cottage 2, Patrique. We hope you will visit the cottage again, soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 43, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ODBhYmYxLTYyNTEtNGZlNy1iZjAwLTBlZTZjMWIwM2I3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 8 mense 50 5 1 5 43 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4203059 19.151201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang