Beach Cottage 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
O'Nel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Fransie K - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Beste Fransie
Ons is so bly julle het lekker by Beach Cottage 2 gekuier en waardeer julle goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry oor die plekkie wat ons so na aan die hart lê.
Kom kuier asb. sommer gou weer!
Vriendelike see-groete
Anine & O'nel
Jean-marie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n lieflike huis. Gemaklik en goeie waarde vir geld.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Beste Jean-Marie
Jou resensie som so mooi die 'essence' van Beach Cottage 2 op. Ons is so bly julle kon al die mooi uit jul tyd by die cottage put en dat jul dit ook in jul resensie deurgegee het.
Kom kuier asb. sommer gou weer!
Marcelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Great!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dear Marcelle
We are glad you had a great stay.
Please come and visit again.
Johan C - Jan 2024
Algehele gradering
Die huisie is wonderlik toegerus.
Lees meerBeach Cottage 2 se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir jou positiewe en mooi resensie. Ons neem groot trots in Beach Cottage 2 en probeer altyd ons bes om ons gaste se tyd daar so lekker en gerieflik moontlik te maak. Dus is dit altyd heerlik om te hoor as ons pogings suksesvol was .
Kom kuier gerus weer!
Cornel H - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Ezelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly by Beach Cottage 2, Ezelle.
Die rustigheid dra defnitief toe daarby dat 'n mens uitgerus en vervris kan terugkeer na jou tuiste.
Kom kuier asseblief weer.
Liza J - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek weg.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Jy som die gevoel van Beach Cottage 2 so mooi op, Liza.
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons verwelkom julle graag weer terug.
Hayley G - Sep 2023
Algehele gradering
Comfy beach house.
Anna-marie D - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent value for money!
Patrique L - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing
Beach Cottage 2 se terugvoer
We are so happy to hear that you had a lovely stay at Beach Cottage 2, Patrique.
We hope you will visit the cottage again, soon.
Jacolien C - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker daar gekuier en op die stoep ontspan wanneer ons wel by die huis was, ons het Hermanus en omgewing baie geniet.
Lees meerMichelle R - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Beste Michelle. Ons is so bly jy en jou gesin het julle tydjie by Beach Cottage 2 geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is altyd lekker om te hoor as gaste ons plekkie geniet en waardeer het. Ons hoop julle kan sommer binnekort weer kom kuier. Vriendelike groete,
Anine en O'nel
Sumali B - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en maklik. Dit was perfek vir die sakereis, maar sal vir seker die familie bring.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Beste Sumali. Baie dankie dat julle by die cottages kom bly het vir julle werksreis. Ons hoop dat jy in die toekoms die geleentheid sal hê om saam met jou familie te kom kuier. Ons weet sommer hulle sal dit ook baie geniet. Vriendelike groete,
Anine en O'nel
Marthinus K - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige netjiese verblyf.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Beste Marthinus, baie dankie vir jou pragtige resensie en vir jou aanbeveling van Beach Cottage 2. Dit maak ons harte skoon bly as ons hoor dat gaste hul tyd by ons spesiale plekkie geniet het. Ons hoop om julle sommer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete,
Anine en O'nel
Camilla L - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellige huis in mooi omgewing.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Hallo Camilla
Ons is baie bly dat julle ons spesiale Cottage geniet het. Hoop julle kan nog 'n bietjie teer op die lekker see herinneringe - die weer raak nou lekker vir swem, stap en ontspan - so ons hoop ons sien gou weer.
Groete vanaf die mooie Overberg.
O'nel
Anneke V - Jul 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Andrea S - Jun 2022
Algehele gradering
Our little hidden gem.
Lees meerMarie-louise G - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideale naweekwegbreek.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Baie dankie Marie-Louise. Ek is baie bly julle het ons Cottage geniet en alles was reg vir julle.
Hoop om julle beslis weer te sien.
Vriendelike Groete
O'nel
Marzet C - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir 'n wegbreek naweek.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dankie Marzet dat ons 100% gekry het. Ek waardeer dit en ons probeer ons beste om dit so aangenaam en lekker as moontlik te maak. Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike groete
O'nel
Andrea S - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful, spacious, comfortable, stunning views.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Thank you Andrea. So happy that our special Cottage was just what you were looking for. Always grateful if we tick all the boxes. Regarding the Wi-Fi, we are considering to put fibre in, now that it is available in the area. We also like the idea of not being connected, and there is also a cost factor. We also love our guests to experience the quiet, calm and peacefulness that the sea nd area is offering.
Hope to see you back in the near future.
Warm regards,
O'nel
Deirdre J - Jan 2022
Algehele gradering
Lekke, lekke, lekke!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Hallo Deidre, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Dit is altyd lekker om te hoor. As die naweek te kort was, dan moet ons dit beslis langer maak volgende keer. 'n Regte wegbreek dus. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
O'nel
Casey M - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dear Casey
We are so happy that you enjoyed our special Cottage - and you did just the right thing - get away from it all, relax, enjoy the views, and forget about reality just for a bit.
Hope to see you soon back again.
Warm regards
O'nel
Craig S - Okt 2022
Algehele gradering
Was a comfortable and amazing stay.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dear Craig, when staying at the coast the view is always one of the most important things and we are so happy that you enjoyed the view from the cottage. Thank you for the nice review. Please do come and visit again soon. Warm regards,
Anine and O'nel
Chanelle D - Apr 2022
Algehele gradering
'n Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig!
Levern J - Sep 2021
Algehele gradering
We had an amazing stay!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Thank you Levern, so happy that you had a great stay. Hope to see you again soon.
Hein S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Hallo Hein
Ons is so bly julle het een van ons spesiale Cottages geniet. Dit is altyd lekker om te hoor dat julle kuier lekker was.
Baie dankie ook vir die moeite om terugvoering te doen.
Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Bly warm, bly veilig en bly gesond.
Warm groete uit 'n pragtige, maar yskoue, Overberg.
O'nel Roux
Schalk B - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier.
Lees meerTania O - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing as usual.
Zeenat O - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful, safe and clean home away from home.
Naretha S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf. Pragtige uitsig en baie sentraal geleë.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Beste Naretha
Baie dankie vir jou resensie en jou kommentaar. Ons is baie jammer oor die emmer. Daar is veronderstel om 'n emmer langs die yskas in die kombuis te wees. Jul terugvoering help ons om die cottage beter te maak en volgende keer as ons julle terug verwelkom kan julle nog lekkerder kuier.
Kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete
Anine en O'nel
Tania O - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Beach Cottage 2 se terugvoer
It is always a pleasure having great guests at our cottages.
Thank you for visiting Beach Cottage 2 and we are looking forward to seeing you again soon.
Marguerite V - Feb 2021
Algehele gradering
Beautifully decorated. Great location.
Beach Cottage 2 se terugvoer
We are so pleased about your wonderful review, Marguerite. Nothing brings us greater joy than hearing that our guests love Beach Cottage 2 as much as we do.
Please come visit Beach Cottage 2 again soon.
Warmest regards,
Anine and O'nel
Bennie D - Jun 2021
Algehele gradering
Ruim leefarea met gehalte meubels en toebehore.
Micaelyn D - Des 2021
Algehele gradering
We had an amazing time, helpful agent and great service.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Thank you Micaelyn. I am so glad that you were happy. Photos are always a difficult one but we love it if our guests are pleasantly surprised, and all is above expectations. Hope to see you soon again.
Warm regards,
O'nel.
Latasha A - Okt 2021
Algehele gradering
This breakaway with friends build more memories for a lifetime.
Louise W - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreekplekkie vir 'n naweek en lieflik toegerus vir 'n langer verblyf met als wat jy nodig het.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dankie vir die resensie, Louise!
Ons is so bly julle het die kuiertjie by Beach Cottage 2 geniet en ons sien sommer baie uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Charlene J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies, en gerieflik. Perfekte plek om te ontspan met familie en vriende. Pragtige uitsig oor see.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dankie Charlene. Ek waardeer dit en bly julle het lekker gekuier. Dis dan weer tyd vir 'n kuier.
Vriendelike Groete
O'nel
Lynn S - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Ons sien sommer klaar uit dat julle weer by Beach Cottage 2 kom kuier. Dit is altyd vir ons lekker om gaste terug te verwelkom aangesien dit getuig van hoe baie hulle 'n kuiertjie by Beach Cottage 2 geniet.
Kim A - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent Location, will definitely re-book Beach Cottage 2 again for a Holiday
Lees meerBeach Cottage 2 se terugvoer
Dear Kim
What a wonderful review! Thank you so much for all the compliments regarding your stay at Beach Cottage 2. There is nothing that gives us greater joy than hearing how much guests enjoyed staying at one of our establishments.
We really hope that you will be back at Beach Cottage 2 very soon and that you will be sending all your friends and family to visit us as well.
Warmest regards
Anine & O'nel
Ernst L - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely view.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Thank you for the wonderful review.
Providing great service is definitely one of our main missions. Happy to hear that you thoroughly enjoyed the terrace with it's amazing view. We are always trying to better our guests' experiences and hope to welcome you back in the future to enjoy an even better stay at Beach Cottage 1.
Warmest regards,
Anine and O'nel
Bernie N - Nov 2019
Algehele gradering
Stukkie hemel by die see.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Bernie. Dit maak ons harte bly as mense ons plekkie so baie geniet :) Ons sien uit daarna om jullein die toekoms weer te verwelkom.
Mooiste groete,
Anine en O'nel
Monica J - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansiehuis.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Monica.
Ons is bly julle het Beach Cottage 2 so baie geniet.
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom
Vriendelike groete
O'nel en Anine
Trix G - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig en baie lekker gekuier.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Goeie dag Trix,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly julle het jul tyd in Beach Cottage 2 geniet. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
O'nel, Thys en Anine
Bianca P - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis.
Pragtige huis en uitstekende diens deur die eienaars. Ons sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Barend B - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut great, die beste ooit!
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dankie Barend. Bly julle het so lekker gekuier. Ons sien beslis weer.
Renee P - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met ideale ligging naby die see.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dankie Renee vir jou terugvoer, ek waardeer dit
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en alles gerieflik en netjies gevind. Ons is trots op ons Cottages, en probeer dit regtig so volledig en gerieflik moontlik inrig en soos wat onsself persoonlik daarvan hou.
Ek is bly julle het die pragtige kuspaadjies gestap, en ook cocktails geniet. Dis die hele idee: "to put your feet up".
Ons hoop ons sien weer.
Vriendelike groete
O'nel Roux
Jeanne V - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Plek vir ontspan en uitspan in pragtige, rustige omgewing.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dankie Jeanne.
Ons waardeer jou positiewe terugvoering, dit maak ons harte warm as ons gaste lekker kuier en goeie herinneringe het.
Hoop ons sien gou weer.
Mooi Paasnaweek vir julle.
Vriendelike Groete
O'nel & Thys Roux
Alma V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige mooi skoon en gerieflike plek. Net te groot vir 2 mense.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Hallo Allma,
Ons is so bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle al die spesiale dingetjies waardeer. Dit maak al die ekstra moeite wat mens probeer doen so die moeite werd.
Baie bly julle dink die geriewe is voldoende. Mens is mos ten minste op vakansie - so hoekom nou kom sukkel.
Julle moes maar die ander slaapkamerdeure toegetrek het, maar onthou ons het ook 'n lieflike aparte woonstel, so vir 'n volgende keer het ons ook vir julle 'n lieflike see-uitsig woonstel.
Hoor graag van julle.
Vriendelike Groete,
O'nel
Mornay L - Apr 2018
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Hallo Mornay,
Ons is so bly julle het so lekker gekuier, en dat julle alles reg, mooi, naby die see en skoon gevind het. Wens regtig ook julle kon langer gebly het - maar glo daar sal nog baie geleenthede wees en dan beplan ons langer.
Mooiste wense vir julle en hoop ons sien een van die dae.
Lekker langnaweek.
Vriendelike groete uit 'n natterige Overberg.
O'nel & Thys Roux
Heidi L - Okt 2017
Algehele gradering
Beautiful vistas in this home away from home.
Beach Cottage 2 se terugvoer
Dear Heidi,
Thank you for your kind review. We are so happy that we have surpassed all your expectations. We absolutely love it, if we can achieve just that. We told you that you will love our cottage.
We hope to see you back soon.
In the meantime, happy memories.
Warm regards,
O'nel
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kandelaarstraat 43, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang