Beach Forest Lodge
Beskrywing
Yellowwood is 'n ateljeewoonstel wat slaapplek bied vir 2 gaste. Troeteldiere word toegelaat op versoek. Die kombuis, leefarea en badkamer is oopplan en daar is 'n stort in die badkamer. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die privaat patio het buite-meubels en braaigeriewe. Die ateljee is op die onderste verdieping oorkant die swembaddek. Daar is 'n klein omheinde tuin. Die eenheid het redelike lae plafonne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
R350 per persoon per nag vir ekstra gaste in die kamers, slegs indien dit vooraf gereël word.
Die balans van die betaling moet voor 2 weke aankoms betaal word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is trots daarop om ’n troeteldiervriendelike instansie te wees wat steeds ons gaste as die eerste prioriteit beskou. Ons probeer verseker dat jou omgewing stylvol en gemaklik is, en dat die tuin ’n plesier is om in te ontspan. Ons versoek dus dat troeteldier-eienaars seker maak dat hulle ons dekor en tuine respekteer. Ons het ’n paar reëls om seker te maak dat troeteldier en eienaar gelukkig is. Daar is "astroturf" opo die perseel, en egte gras op die rand.
1. Maak asb. agter jou troeteldier skoon en word ontslae van enige gemors. Troeteldiere moet opgelei wees om in die huis te funksioneer. Lig asb. die bestuur in indien daar enige "ongelukke" binne plaasvind.
2. Bring asb. handdoeke, komberse, lakens, ens. om te verseker dat diere nie die meubels beskadig nie. Die lodge se handdoeke mag nie vir diere gebruik word nie.
3. Bring asb. eie troeteldier-beddegoed, bakke ens.
4. Jou troeteldier moet aan ’n leiband wees wanneer julle op die perseel rondbeweeg.
5. Maak asb. seker dat jou troeteldier nie ander gaste pla of konstant blaf nie, en sorg ook dat jou troeteldier by jou is ten alle tye (wanneer dit nodig is).
6. Geen honde word in die swembad toegelaat nie.
7. Vir gaste, troeteldiere en personeel se veiligheid, word geen wrede soorte troeteldiere toegelaat nie. Jou hond moet goed opgelei en katvriendelik wees.
8. Gee asb. vlooipille vir jou hond met aankoms.
9. Daar is ’n eenmalige troeteldierfooi van R250.
10. Alle honde moet ingeënt wees, veral teen hondsdolheid. Dis onwettig om ’n hond na KZN te bring sonder dat die hondsdolheid-inenting op datum is.
11. Diere mag nie die blombeddings verskeur of in die area grawe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Milkwood is 'n eksklusiewe woonstel wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is bo en beskik oor 'n koningingrootte-bed en daar is 'n kamer met 2 enkelbeddens in 'n kamer op die onderste verdieping. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet op die onderste verdieping. Die groot, volledig toegeruste kombuis, eetkamer en leefarea is onder geleë. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die woonstel het 'n privaat balkon met braaigeriewe wat oor die dek en swembad kyk. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
R350 per persoon per nag vir ekstra gaste in die kamers, slegs indien dit vooraf gereël word.
Die balans van die betaling moet voor 2 weke aankoms betaal word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is trots daarop om ’n troeteldiervriendelike instansie te wees wat steeds ons gaste as die eerste prioriteit beskou. Ons probeer verseker dat jou omgewing stylvol en gemaklik is, en dat die tuin ’n plesier is om in te ontspan. Ons versoek dus dat troeteldier-eienaars seker maak dat hulle ons dekor en tuine respekteer. Ons het ’n paar reëls om seker te maak dat troeteldier en eienaar gelukkig is. Daar is "astroturf" opo die perseel, en egte gras op die rand.
1. Maak asb. agter jou troeteldier skoon en word ontslae van enige gemors. Troeteldiere moet opgelei wees om in die huis te funksioneer. Lig asb. die bestuur in indien daar enige "ongelukke" binne plaasvind.
2. Bring asb. handdoeke, komberse, lakens, ens. om te verseker dat diere nie die meubels beskadig nie. Die lodge se handdoeke mag nie vir diere gebruik word nie.
3. Bring asb. eie troeteldier-beddegoed, bakke ens.
4. Jou troeteldier moet aan ’n leiband wees wanneer julle op die perseel rondbeweeg.
5. Maak asb. seker dat jou troeteldier nie ander gaste pla of konstant blaf nie, en sorg ook dat jou troeteldier by jou is ten alle tye (wanneer dit nodig is).
6. Geen honde word in die swembad toegelaat nie.
7. Vir gaste, troeteldiere en personeel se veiligheid, word geen wrede soorte troeteldiere toegelaat nie. Jou hond moet goed opgelei en katvriendelik wees.
8. Gee asb. vlooipille vir jou hond met aankoms.
9. Daar is ’n eenmalige troeteldierfooi van R250.
10. Alle honde moet ingeënt wees, veral teen hondsdolheid. Dis onwettig om ’n hond na KZN te bring sonder dat die hondsdolheid-inenting op datum is.
11. Diere mag nie die blombeddings verskeur of in die area grawe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Waterberry is 'n eksklusiewe gesinswoonstel wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders. Troeteldiere word toegelaat op versoek. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die groot leefarea. Daar is 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea is baie ruim en bied toegang tot die groot privaat terras en dek met 'n gas- of ketelbraai. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
R350 per persoon per nag vir ekstra gaste in die kamers, slegs indien dit vooraf gereël word.
Die balans van die betaling moet voor 2 weke aankoms betaal word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is trots daarop om ’n troeteldiervriendelike instansie te wees wat steeds ons gaste as die eerste prioriteit beskou. Ons probeer verseker dat jou omgewing stylvol en gemaklik is, en dat die tuin ’n plesier is om in te ontspan. Ons versoek dus dat troeteldier-eienaars seker maak dat hulle ons dekor en tuine respekteer. Ons het ’n paar reëls om seker te maak dat troeteldier en eienaar gelukkig is. Daar is "astroturf" opo die perseel, en egte gras op die rand.
1. Maak asb. agter jou troeteldier skoon en word ontslae van enige gemors. Troeteldiere moet opgelei wees om in die huis te funksioneer. Lig asb. die bestuur in indien daar enige "ongelukke" binne plaasvind.
2. Bring asb. handdoeke, komberse, lakens, ens. om te verseker dat diere nie die meubels beskadig nie. Die lodge se handdoeke mag nie vir diere gebruik word nie.
3. Bring asb. eie troeteldier-beddegoed, bakke ens.
4. Jou troeteldier moet aan ’n leiband wees wanneer julle op die perseel rondbeweeg.
5. Maak asb. seker dat jou troeteldier nie ander gaste pla of konstant blaf nie, en sorg ook dat jou troeteldier by jou is ten alle tye (wanneer dit nodig is).
6. Geen honde word in die swembad toegelaat nie.
7. Vir gaste, troeteldiere en personeel se veiligheid, word geen wrede soorte troeteldiere toegelaat nie. Jou hond moet goed opgelei en katvriendelik wees.
8. Gee asb. vlooipille vir jou hond met aankoms.
9. Daar is ’n eenmalige troeteldierfooi van R250.
10. Alle honde moet ingeënt wees, veral teen hondsdolheid. Dis onwettig om ’n hond na KZN te bring sonder dat die hondsdolheid-inenting op datum is.
11. Diere mag nie die blombeddings verskeur of in die area grawe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pigeonwood is 'n eksklusiewe gesinswoonstel wat slaapplek bied vir 3 volwassenes en 2 kinders. Troeteldiere word toegelaat op versoek en dit is ideaal vir gesinne. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n interverbonde kamer met 'n tripelstapelbed wat slaapplek bied vir 3 gaste. Daar is 1 badkamer met 'n stort. Die volledig toegeruste kombuis en leefarea is oopplan wat via skuifdeure lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die maksimum aantal volwassenes in die eenheid is 3 weens die stapelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
R350 per persoon per nag vir ekstra gaste in die kamers, slegs indien dit vooraf gereël word.
Die balans van die betaling moet voor 2 weke aankoms betaal word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is trots daarop om ’n troeteldiervriendelike instansie te wees wat steeds ons gaste as die eerste prioriteit beskou. Ons probeer verseker dat jou omgewing stylvol en gemaklik is, en dat die tuin ’n plesier is om in te ontspan. Ons versoek dus dat troeteldier-eienaars seker maak dat hulle ons dekor en tuine respekteer. Ons het ’n paar reëls om seker te maak dat troeteldier en eienaar gelukkig is. Daar is "astroturf" opo die perseel, en egte gras op die rand.
1. Maak asb. agter jou troeteldier skoon en word ontslae van enige gemors. Troeteldiere moet opgelei wees om in die huis te funksioneer. Lig asb. die bestuur in indien daar enige "ongelukke" binne plaasvind.
2. Bring asb. handdoeke, komberse, lakens, ens. om te verseker dat diere nie die meubels beskadig nie. Die lodge se handdoeke mag nie vir diere gebruik word nie.
3. Bring asb. eie troeteldier-beddegoed, bakke ens.
4. Jou troeteldier moet aan ’n leiband wees wanneer julle op die perseel rondbeweeg.
5. Maak asb. seker dat jou troeteldier nie ander gaste pla of konstant blaf nie, en sorg ook dat jou troeteldier by jou is ten alle tye (wanneer dit nodig is).
6. Geen honde word in die swembad toegelaat nie.
7. Vir gaste, troeteldiere en personeel se veiligheid, word geen wrede soorte troeteldiere toegelaat nie. Jou hond moet goed opgelei en katvriendelik wees.
8. Gee asb. vlooipille vir jou hond met aankoms.
9. Daar is ’n eenmalige troeteldierfooi van R250.
10. Alle honde moet ingeënt wees, veral teen hondsdolheid. Dis onwettig om ’n hond na KZN te bring sonder dat die hondsdolheid-inenting op datum is.
11. Diere mag nie die blombeddings verskeur of in die area grawe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marionweg 13b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang