Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Music

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies, gasheer baie aangenaam. Fantastiese see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome awesome awesome. Ons het baie lekker gebly. Lekker atmosfeer, ligging en vriendelikste ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott Q
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Easy and quiet. Very quiet and relaxing. Nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vakansiegevoel met al die luuksheid van 'n goeie hotel. Ons het 'n wonderlike naweek in kamer 1 gehad. Maybeline het ons vriendelik verwelkom en goeie inligting van die geriewe gegee, sonder om te veel van ons tyd in te neem. Beauty was ewe vriendelik en behulpsaam toe ons Sondag ry. Die area is pragtig, veilig en stil. Heerlik om met die klanke van die see wakker te word. Die spasie in die kamer is heerlik, en die klein kombuisie is goed toegerus vir naweekdoeleindes (alhoewel ons net kos verhit het) en uit die pad. Die bed en beddegoed was baie goeie kwaliteit en gemaklik. Die Superspar en Nina's restaurant is loopafstand en goeie waarde. Ons sal beslis weer kom. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

From start to finish - brilliant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome. Awesome verblyf. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Excellent location. Pleasant and well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieder S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Maintenance is to improve for the money asked. Stunning ocean view, but mould in shower must be removed, sunbeds repaired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb1524f15f9135b8541a231c5a0e71d06a71e39363c63392ff04174a0df898f40406c02875acfc859a4a4927406cbda615b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 33 Flame Crescent Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.0319373 24.9324748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang