Beach Road Accommodation
Beskrywing
Die kamer het 'n volledige, pragtige see-uitsig en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang, veiligheidshek en diefwering. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die klein koffiestasie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en breekware. 'n Verwelkomingspakkie met tee, koffie, melk en suiker word voorsien. Die eenheid het 'n kaggel, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis, openbare parkeerplek is regoor die huis beskikbaar. 'n Elektriese kombers, Egiptiese katoenlinne en handdoeke word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is restaurante stapafstand in dieselfde straat. Die strand is oorkant die pad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie en gaste word versoek om die ander gaste te respekteer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié snoesige eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, DStv en die badkamer het 'n stort. ‘n TV met volle DSTV. Bababed is op versoek beskikbaar, maar die spasie gaan knap wees. Daar is ‘n verwarmer, elektriese kombers en 'n waaier. Daar is ook 'n veiligheidshek voor die deur en diefwering. Die ingang is privaat en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en nodige eetgerei Veilige publieke parkeerplek is beskikbaar oorkant die huis. Die strand is oorkant die hoofhuis en daar is ‘n klein see-uitsig vanaf die stoepie. Koffie, melk en tee word vir die begin voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie en gaste word versoek om die ander gaste te respekteer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Family Tides is die Dreamy Beach Kamer plus 'n ekstra kamer met 'n aangrensende badkamer. Daar is slegs een ingang deur Dreamy Beach Kamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en bied slaapplek aan 3 gaste. Albei badkamers het 'n stort en 'n bad. Katoenlinne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket in. Die tweede kamer is slegs bereikbaar deur Dreamy Beach Kamer. Openbare parkeerplek is oorkant die straat beskikbaar. Slegs Dreamy Beach Kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie en gaste word versoek om die ander gaste te respekteer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang