Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Road Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Esmari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luuksheid amper op die see. Luuks, netjies en skoon net 'n klipgooi van die branders af! Dit was nou regtig 'n massiewe bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie, Esmari! Waardeer!

Hilda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige omgewing, rustig en naby alles. Vriendelikste gasvrou, baie netjies en gerieflik. Beslis my 'go to' plekkie in Melkbos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Romantic beachfront sunset. Fantastic place in a fantastic town!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie! Was heerlik om baie oulike gaste soos jul te hê!

Zanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik, huislik, goeie ligging. Baie lekker gebly! Ruim genoeg, gemaklik, al die nodige geriewe, regoor die strand. Veilig, publieke parkering buite oorkant die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Dankie Zanne, baie bly julle het geniet! Julle was wonderlike gaste! Altyd welkom!

Rolf M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik. Uitstekende ligging. Heerlik gerus. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Dankie Rolf! Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang! Julle is altyd welkom!

Christel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesum. Baie baie baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Was baie lekker om heerlike gaste soos jul te ontvang!

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, private, gemaklik. As 'n selfsorg-eenheid het ek 'n stoofplaat gemis. Daardie eenplaat mobiele kampeergas-lpastjie wat met 'n gasblik werk, sal voldoende wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Ronel, ek is jammer dat jy 'n stoof gemis het en ek is bly jy noem dit (vir voornemende gaste), maar dit is 'n kamer en nie 'n selfsorgeenheid of woonstel. LekkeSlaap kan gerus gaste op een of ander manier laat verstaan dat voornemende gaste die beskrywing van die plekkie moet lees. In die beskrywing is dit duidelik dat daar geen stoof is. Ongelukkig is daar gaste wat 'n klein stofie misbruik het en daarom is dit gestop. Dit is slegs 'n kamer met die gerief van 'n bietjie meer as net 'n koffiestasie. Ronel, dit was egter heerlik om wonderlike gaste soos julle te hê en julle is altyd welkom! Vriendelike groete!

Gayle O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Peaceful and quiet. Was peaceful and serene. Perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Thanks Gayle, it was lovely to host you. You are always welcome!

Anthea L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Super spesiaal en hemels. Baie dankie, Ronel. Wonderlike naweek. Baie dankie, alles wat jy nodig het vir 'n see wegbreek. Fantastiese see-uitsig vanaf die kamer. Eenheid is so netjies en elke detail is so mooi en laat mens sommer spesiaal voel. Sal beslis weer in die toekoms hier kom herlaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie Anthea, Julle is uitstekende, netjiese gaste! Dit was heerlik om jul hier te ontvang! Julle is altyd welkom!

Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Cosy, direk op strand met pragtige view. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is 'n pragtige plekkie. So cosy en beachy. Ek hou van die dekor. Die eienares het ons so welkom laat voel. Elke klein detail maak jou verblyf spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie Corrie, net 'n plesier om aangename lekker gaste soos jul te kon ontvang! Hoop om jul weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbLFIkivZKJvNhdoCjkK5FthQPF74Q34eCqFtefTTUKlpstki5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 146 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.720618535896 18.444438278675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang