Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Road Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beach Road Accommodation is ‘n lieflike strandfronteiendom in Melkbosstrand. Die huis is lekker by die strande en restaurante, met net 'n straat tussen die huis en die strand.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied wat almal deel is van die hoofhuis en 2 van hulle het hulle eie privaat ingange. Die derde eenheid is verbind aan die Dreamy Beach Room en het 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die 2 kamers saam is perfek vir 'n gesin of klein familie.

Beachview Cottage is aan die agterkant van die huis. Daar is 'n dubbelbed en 'n klein badkamer met 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei in. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste, maar 'n baba of kleuter kan ook akkommodeer word.

Dreamy Beach Room is ‘n luukse eenheid by strandfront met ‘n privaat stoep en 'n fantastiese see-uitsig. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed, kaggel en ‘n badkamer met ‘n stort en bad. Egiptiese linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook ‘n TV met DStv, gratis WiFi, lessenaar, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. 'n Draagbare braai kan voorsien word. Daar is parkeerplek in die straat oorkant die kamer. Die WiFi, TV en 1 lig werk tydens beurtkrag.

Family Tides is 'n ekstra kamer met 'n badkamer wat net met Dreamy Beach Room gekombineer kan word. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed met slaapplek vie 3 gaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Katoenlinne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is voor die huis beskikbaar en braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Daar is talle restaurante en koffiewinkels stapafstand vanaf die kamer in dieselfde straat.

Doendinge in die omgewing swem, vlieërbranderry, branderplankry, sandplankry, bootry, perdry, voetslaan en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Grant F
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay on the beach. The location is right on the beach and you can spend hours watching the sea and the people walking up and down...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter M
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels. Heerlik gekuier, baie netjies, Ronel is baie vriendelik.
Okt 2024
Shirley E
5.0
Heerlike tyd gehad. Altyd lekker om hier te bly. Die uitsig is fenomenaal. Naby aan alles in Melkbos. Gasvrou is baie vriendelik en ek sal definitief ...
Sien meer
Sep 2024
Esmari L
Saam met lewensmaat
5.0
Luuksheid amper op die see. Luuks, netjies en skoon net 'n klipgooi van die branders af! Dit was nou regtig 'n massiewe bederf.
Sep 2024
Hilda J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing, rustig en naby alles. Vriendelikste gasvrou, baie netjies en gerieflik. Beslis my 'go to' plekkie in Melkbos!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Road Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbLFIkivZKJvNhdoCjkK5FthQPF74Q34eCqFtefTTUKlpstki5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 146 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.720618535896 18.444438278675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang