Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View @ Brookes Hill Suites

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great convenient venue with a great view of the sea and security. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsanne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Gerieflike woonstel naby parkering met 'n pragtige seeuitsig. Baie gemaklik. Alles wat ons nodig het. Lekker groot gemaklike bed. Die woonstel is lekker naby aan die parkering. Jy hoef nie ver in die gange te loop nie. Die view is lieflik vanaf jou balkon en bed. Naby eetplekke. Jy stap sommer en hoef nie in die aand te ey in die stad nie. Dit was 'n lieflike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Kamer netjies en als wat nodig is. As kan net 'n prop vir droër bysit. Verblyf was heerlik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantastic! The unit has a beautiful view facing the sea and it had everything we could want for a self-catering stay. There was even a hairdryer, iron and ironing board, Tupperware should you need to store any leftover food, cutting boards, glassware and cutlery, cleaning products and clean towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Veilig, gemaklik, skoon en vriendelike diens. Beste ligging. Ons gasvrou was die beste. Sy het ons welkom laat voel en alle inligting gegee wat ons wil hê. Die suite het alles wat jy nodig het, met 'n lieflike balkon waar jy lekker kan sit en uitkyk op die see. Alles is skoon en netjies, en baie veilig. Ons kon net omstap sonder om te ry na die lekkerste restaurante. Jy hoef glad nie in jou voertuig te klim nie. Heerlike, gemaklike en groot bed, en die duursame beddegoed. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 150, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aaf75f091c45134ba6952fc652d8917b220ece443dace3f8b6180d7f94838d3317bef06018260b4c9fe72bf49650fdd2287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Lady Bea Cresent, Unit 150 Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978267279651 25.65075616634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang