Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View @ Brookes Hill Suites

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Beach View @ Brookes Hill Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lisa S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Great convenient venue with a great view of the sea and security.

See stars.

Elsanne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsanne S

Gerieflike woonstel naby parkering met 'n pragtige seeuitsig.

Baie gemaklik. Alles wat ons nodig het. Lekker groot gemaklike bed. Die woonstel is lekker naby aan die parkering. Jy hoef nie ver in die gange te loop nie. Die view is lieflik vanaf jou balkon en bed. Naby eetplekke. Jy stap sommer en hoef nie in die aand te ey in die stad nie. Dit was 'n lieflike bederf.

Sunette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D

Kamer netjies en als wat nodig is. As kan net 'n prop vir droër bysit.

Verblyf was heerlik, skoon en netjies.

Maryka H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H

Fantastic!

The unit has a beautiful view facing the sea and it had everything we could want for a self-catering stay. There was even a hairdryer, iron and ironing board, Tupperware should you need to store any leftover food, cutting boards, glassware and cutlery, cleaning products and clean towels.

George S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Veilig, gemaklik, skoon en vriendelike diens. Beste ligging.

Ons gasvrou was die beste. Sy het ons welkom laat voel en alle inligting gegee wat ons wil hê. Die suite het alles wat jy nodig het, met 'n lieflike balkon waar jy lekker kan sit en uitkyk op die see. Alles is skoon en netjies, en baie veilig. Ons kon net omstap sonder om te ry na die lekkerste restaurante. Jy hoef glad nie in jou voertuig te klim nie. Heerlike, gemaklike en groot bed, en die duursame beddegoed. Sal beslis weer gaan.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 150, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aaf75f091c45134ba6952fc652d8917b220ece443dace3f8b6180d7f94838d3317bef06018260b4c9fe72bf49650fdd2287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Lady Bea Cresent, Unit 150 Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978267279651 25.65075616634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang