Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View @ Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 150, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach View @ Brookes Hill Suites is 'n pragtige, opgeknapte woonstel op die strandfront in Somerstrand.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n sitarea met 'n TV en 'n lessenaar en daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die kamer lei na 'n stoep met meubels en 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is stapafstand vanaf die strand en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Great convenient venue with a great view of the sea and security. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Elsanne S
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike woonstel naby parkering met 'n pragtige seeuitsig. Baie gemaklik. Alles wat ons nodig het. Lekker groot gemaklike bed. Die woonstel is lekk...
Sien meer
Apr 2024
Sunette D
5.0
Kamer netjies en als wat nodig is. As kan net 'n prop vir droër bysit. Verblyf was heerlik, skoon en netjies.
Apr 2024
Maryka H
Saam met vriende
5.0
Fantastic! The unit has a beautiful view facing the sea and it had everything we could want for a self-catering stay. There was even a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
George S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, gemaklik, skoon en vriendelike diens. Beste ligging. Ons gasvrou was die beste. Sy het ons welkom laat voel en alle inligting gegee wat ons wi...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lady Bea-singel, Eenheid 150, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach View @ Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 150, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aaf75f091c45134ba6952fc652d8917b220ece443dace3f8b6180d7f94838d3317bef06018260b4c9fe72bf49650fdd2287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Lady Bea Cresent, Unit 150 Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978267279651 25.65075616634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang