Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View Cascades Summerstrand

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mpho M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

The view of the ocean was perfect from the place. The view in Beach View Cascades is amazing, able to see the ocean from the balcony, and the place is quiet and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Ongelooflike verblyf met pragtige see-uitsig. Mariliesh wat ons ontvang het, was vriendelik en ingelig. Woonstel was super skoon, netjies met al die geriewe wat benodig word. Pragtige see-uitsig. Sal die verblyf vir einde iemand aanbeveel. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Veilige, netjiese omgewing. Sal dit definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Die kuier was kort, maar fantasties. Die ontvangs was verwelkomend en het ons onmiddelik tuis gevoel. Die uitsig oor die see is fantasties. Winkels is loopafstand. Jou voertuig is veilig geparkeer. Die area is stil. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit was skoon en netjies toe ons opdaag. Ons het die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie netjies en ruim met mooi see-uitsig. Vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Puik. Baie skoon en netjies. Volledig toegerus. Ruim, gesellig. Uitstekende, vriendelike diens. Mooi uitsig. Kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 1, Cascades, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da9758d6acfd2b2fe52eb92d86b981b58f598c8bc120fcf2b0ac43d6099134a291f06501342639d5fef39eda8c94b4549ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 9th Avenue Cascades 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.987027049103 25.670893094443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang