Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View Cascades Summerstrand

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Beach View Cascades Summerstrand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mpho M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

The view of the ocean was perfect from the place.

The view in Beach View Cascades is amazing, able to see the ocean from the balcony, and the place is quiet and clean.

Marizelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle B

Ongelooflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Mariliesh wat ons ontvang het, was vriendelik en ingelig. Woonstel was super skoon, netjies met al die geriewe wat benodig word. Pragtige see-uitsig. Sal die verblyf vir einde iemand aanbeveel. 10/10.

Mary V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

Veilige, netjiese omgewing.

Sal dit definitief weer gebruik.

Marius A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Die kuier was kort, maar fantasties.

Die ontvangs was verwelkomend en het ons onmiddelik tuis gevoel. Die uitsig oor die see is fantasties. Winkels is loopafstand. Jou voertuig is veilig geparkeer. Die area is stil. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit was skoon en netjies toe ons opdaag. Ons het die kuier baie geniet.

Cobus C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C

Baie netjies en ruim met mooi see-uitsig. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Corrie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie K

Puik.

Baie skoon en netjies. Volledig toegerus. Ruim, gesellig. Uitstekende, vriendelike diens. Mooi uitsig. Kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 1, Cascades, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da9758d6acfd2b2fe52eb92d86b981b58f598c8bc120fcf2b0ac43d6099134a291f06501342639d5fef39eda8c94b4549ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 9th Avenue Cascades 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.987027049103 25.670893094443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang