Beach Villa Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
O'Nel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene O - Apr 2024
Algehele gradering
The Beach Villa Apartment and the view were a treat.
Beach Villa Apartment se terugvoer
Dear Charlene, we definitely have to agree about Beach Villa Apartment being the best seats in the house when it comes to sea views . We are so glad you had an enjoyable stay and we want to thank you for the great review! Please come and stay again soon.
Chris L - Des 2023
Algehele gradering
See uitsigte en klank van die see.
Beach Villa Apartment se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Chris!
Kom kuier gerus weer.
Annemarie V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, mooiste uitsig!
Beach Villa Apartment se terugvoer
Beste Annemarie
Baie dankie vir jou mooi aanbeveling en komplimente rakende die eienaars. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Samantha V - Nov 2023
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly, dit was 'n awesome plek gewees.
Beach Villa Apartment se terugvoer
Wow, Samantha! Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons harte altyd bly as ons gaste hul tyd by Beach Villa Apartment geniet het. Kom kuier gerus weer!
Mari P - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, gerieflik geleë.
Beach Villa Apartment se terugvoer
Beste Mari
Dit is darem lekker as mens so bietjie van beurtkrag kan vergeet terwyl jy op 'n wegbreek is.
Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul tyd by ons pragtige en spesiale Beach Villa Apartment geniet.
Kom kuier gerus weer.
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Beach Villa Apartment se terugvoer
Thank you for your positive review, Pieter. There's nothing better than happy guests. Please do come and stay again, soon.
Neels K - Sep 2023
Algehele gradering
Die kuier baie geniet.
Beach Villa Apartment se terugvoer
Beste Neels
Ons is baie bly dat julle lekker by Beach Villa Apartment gekuier het. Ons waardeer die positiewe resensie en hoop om julle weer terug te verwelkom.
Gerrit E - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek om net te sit en staar en te ontspan.
Melinda B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenkeeromstraat 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang