Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charlene O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

The Beach Villa Apartment and the view were a treat. It was absolutely perfect. Onrus at its best and we had front row seats to the best view. The accommodation was just what we needed, and the caretaking in explaining the arrival process helped immensely. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Dear Charlene, we definitely have to agree about Beach Villa Apartment being the best seats in the house when it comes to sea views . We are so glad you had an enjoyable stay and we want to thank you for the great review! Please come and stay again soon.

Chris L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

See uitsigte en klank van die see. Ligging en omgewing is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Dankie vir die mooi resensie, Chris! Kom kuier gerus weer.

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, mooiste uitsig! Heerlik stil en privaat, vriendelike gasvrou en -heer. Beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Beste Annemarie Baie dankie vir jou mooi aanbeveling en komplimente rakende die eienaars. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

Samantha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wens ons kon langer bly, dit was 'n awesome plek gewees. Dit was 'n baie oulike plek gewees met pragtige see-uitsig. Ek en my man het baie lekker gerus, baie gemaklike beddens, baie skoon en netjies, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer terug gaan met ons kinders volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Wow, Samantha! Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons harte altyd bly as ons gaste hul tyd by Beach Villa Apartment geniet het. Kom kuier gerus weer!

Mari P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige uitsig, gerieflik geleë. Sonkragstelsel. Ideaal vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Beste Mari Dit is darem lekker as mens so bietjie van beurtkrag kan vergeet terwyl jy op 'n wegbreek is. Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul tyd by ons pragtige en spesiale Beach Villa Apartment geniet. Kom kuier gerus weer.

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome. This one ticked all the boxes. Really well-kept apartment and the boardwalk makes it complete.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Thank you for your positive review, Pieter. There's nothing better than happy guests. Please do come and stay again, soon.

Neels K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Die kuier baie geniet. Alles was netjies, skoon en het gewerk. Inklokinstruksies was baie deeglik. Ligging is baie goed. As daar iets is waaraan ek kan dink was dit dat daar nie parkering vir voertuig binne die perseel is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Beste Neels Ons is baie bly dat julle lekker by Beach Villa Apartment gekuier het. Ons waardeer die positiewe resensie en hoop om julle weer terug te verwelkom.

Gerrit E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantastiese plek om net te sit en staar en te ontspan. Al die geriewe wat nodig is, dalk net 'n waaier vir die warmer aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustige verblyf. Sal weer gaan. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenkeeromstraat 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc107766ea2d5bcef219b3318157560bf3b7553ff82d41bdecd50c143cd6a73ed473ec9c0a790188c4f7246737485b36bf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 11 Perlemoen Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421114 19.153758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang