Beachclub 17 Dolphin Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachclub-rylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachclub 17 Dolphin Apartment bied selfsorgverblyf en is op 'n stil, privaar sekuriteitslandgoed in Houtbaai, Kaapstad. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.
Dié ateljee-woonstel het lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Langsaan die bed is die kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat en 'n ketel.
Oorkant die kombuisie is daar 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale wat toegang bied tot 'n patio-area. Die kompleks spog met 'n swembad en veilige parkeerplek en is naby die hawe en 'n winkelsentrum. Die woonstelle is ongelukkig nie geskik vir kinders nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Claudette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beachclub-rylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachclub 17 Dolphin Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachclub-rylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap