Beachcomber Holiday Apartments
Beskrywing
Spring Tide-woonstel is op die grondvloer met die ingang aan die oostelike kant. Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is ook 'n ingeslote binnehof wat ideaal is vir gaste wat hul troeteldiere wil saambring. Dit moet vooraf gereël word. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die reg van toegang word voorbehou. Die huisreëls word streng toegepas om 'n aangename verblyftydperk vir gaste sowel as die bure te verseker.
Die persoon wat die bespreking maak, aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die eiendom, of die inhoud daarvan plaasvind, en sal verantwoordelik wees vir die koste daarvan.
- Geen geraas en/of harde musiek word enige tyd gedurende die dag of nag toegelaat nie.
- Daar mag op geen tydstip meer mense op die perseel wees as wat in die bespreking bevestig is nie (volwassenes en kinders). Indien die aantal gaste moet verander, moet dit voor die inklokdatum gereël word. Onbestte kamers sal gesluit word.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
- Indien die oorblywende balans nie ten minste 2 dae voor aankoms betaal is nie, moet dit met aankoms slegs in kontant betaal word.
Kom asb. voorbereid:
- Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie.
- Linne word voorsien.
- Skottelgoedwasmiddel, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet.
- Geen drinkgoed of kos word voorsien nie, bring asb. eie koffie, tee, suiker en melk.
- Bring asb. eie draagbare toeknypsrooster saam.
- Geen vuurmaakhout word voorsien nie.
- Beurtkrag: Die huis het nie 'n rugsteun-kragstelsel nie. Bring asb. eie beligting.
- Ebb Tide en Spring Tide het albei 'n gasstoof en buitebraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ebb Tide is op die boonste verdieping met 'n ingang aan die noordelike kant. Die selfsorgwoonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis wat na noord front. Die sitkamer en en suite-hoofslaapkamer lei na 'n balkon wat na suid front met uitsigte van die rivier en die riviermond. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die reg van toegang word voorbehou. Die huisreëls word streng toegepas om 'n aangename verblyftydperk vir gaste sowel as die bure te verseker.
Die persoon wat die bespreking maak, aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die eiendom, of die inhoud daarvan plaasvind, en sal verantwoordelik wees vir die koste daarvan.
- Geen geraas en/of harde musiek word enige tyd gedurende die dag of nag toegelaat nie.
- Daar mag op geen tydstip meer mense op die perseel wees as wat in die bespreking bevestig is nie (volwassenes en kinders). Indien die aantal gaste moet verander, moet dit voor die inklokdatum gereël word. Onbestte kamers sal gesluit word.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
- Indien die oorblywende balans nie ten minste 2 dae voor aankoms betaal is nie, moet dit met aankoms slegs in kontant betaal word.
Kom asb. voorbereid:
- Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie.
- Linne word voorsien.
- Skottelgoedwasmiddel, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet.
- Geen drinkgoed of kos word voorsien nie, bring asb. eie koffie, tee, suiker en melk.
- Bring asb. eie draagbare toeknypsrooster saam.
- Geen vuurmaakhout word voorsien nie.
- Beurtkrag: Die huis het nie 'n rugsteun-kragstelsel nie. Bring asb. eie beligting.
- Ebb Tide en Spring Tide het albei 'n gasstoof en buitebraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sebastianstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang