Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachcomber Holiday Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Beachcomber Holiday Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kevin Leslie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Leslie V

Place is close to the river which I really enjoyed. Will really go back again.

We had an awesome time with a very friendly welcome from the host. The place is awesome and spacious. Just one concern was that we couldn't really use the balcony at night because of some black beetles being all over and even coming inside the house even with the windows and doors closed.

Marilyn P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn P

We were very comfortable. Well situated.

Very enjoyable and comfortable. The second bedroom has no electrical socket.

Gerald F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald F

Baie baie lekker, rustige plekkie.

Veillig, goed toegeruste woonstel, baie privaat en leefbaar.

Thabile L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile L

Awesome stay at Beachcomber Witsand.

We arranged for late arrival, Anthea was very friendly and arranged accordingly. We arrived at our home, and it was clean and exceeded our expectations. Everything was 100% perfect, with very spacious rooms and a dining area. The view on the balcony! Whenever I called Anthea for help, she was always available to guide me. Thank you for making our stay memorable.

Gerhard E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Heerlik gekuier in gemak, vleis gebraai terwyl ons op die see en rivier kan uitkyk.

Lekker baie spasie, 'n bad en 'n stort vir almal se behoeftes. Heerlike gekuier.

Francois D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Lekker, gemaklik, gerieflik.

Lekket plekkie, mooi uisig, kan doen met 'n ingeboude braai op boonste vloer.

Johannes D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Het lekker gebly.

Lekker gebly en alles wat mens nodig het is daar. Huis benodig bietjie werk buite om. Sal weer terug kom om daar te bly.

Hein S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein S

Netjies.

Was 'n lekker woonstel en 'n mooi uitsig.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Paul J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Dit is 'n goed ingerigte plek en is ruim.

Corna N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna N

Heerlike, veilige omgewing. Mooi uitsig en netjies.

Anthea het ons vriendelik ontvang. Daar was alles wat ons benodig het vir die naweek en die eenheid was netjies en skoon.

Charles M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Baie veilig, mooi, uniek, stil area.

Naby die see, skoon en uitstekend.

Ivan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan E

Wonderful

Very nice - we enjoyed our stay.

Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Effektiewe verblyf vir 'n groep van 10.

Skoon, netjiese verblyf teen 'n aanvaarbare tarief, veral as jy 'n groter groep is (bv. 2 huisgesinne) wat op een perseel wil bly. Alles wat nodig is, was beskikbaar.

Morne S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Alles was 100%!

Al ons behoeftes was aan voldoen.

John R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John R

Stay was fine.

River chocolate. Fishing poor. Nature had its way the day before our arrival. Major floods.

Mccomb T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mccomb T

Lekker en rustig.

Waarde vir geld. Ons is ook goed verwelkom en kon selfs vroeër inklok. Die enigste kritiek is 'n paar spinnerakke binne die huis, die stoele by die braai was nie skoongemaak nie en die teëls by die ingang na die huis se trappe, is gebreek en sommige is weg. Jy moet dus versigtig trap as jy in en uitgaan. Ons het egter lekker gebly.

Adelé V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelé V

Baie lekker gerieflik en ruim. Alles wat nodig is.

Baie lekker gekuier. Parkeerplek is geen probleem nie. Lekker stapafstand van alles af. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer hier gaan bly.

Enver N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enver N

Anthea was a awesome and friendly host.

You get exactly what you paid for. Well equipped, safe, neat and comfortable accommodation. We were 2 families with three kids under 10, who all enjoyed themselves immensely. Really close to all we were looking to do.

Marilyn H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Baie dankie vir 'n fantastiesse kuier. Die gasvrou se vriendelike ontvangs het ons sommer gou tuis laat voel. Die netjiese en ruim woning is voorwaar 'n plesier om in tuis te gaan. Baie dankie!

Ons sal graag binnekort wil kom kuier. Dis beslis 'n moet om by Beachcomber in Witsand te gaan kuier!

John D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Pragtige, mooi, groot huis.

Tannie Anthea, baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Dit is 'n pragtige, mooi plekkie met leerbanke en die volle DStv-pakket was nou weer natuurlik vroulief se gunsteling. Baie mooi en skoon gewees, lieflik gekuier en die ekstra diens vanaf tannie se kant word opreg waardeer, later se bly, asook bereid om ons 'n pot te kry. Tannie is 'n goeie mens. Dankie vir als en sien natuurlik een of ander tyd weer!

Theresa P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Verskriklik geniet, waarde vir jou geld en netjies.

Dis 'n veilige skoon huis en eienaar is baie vriendelik.

Hailey S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey S

Fantasties.

Die verblyf was netjies, moderne meubels en baie smaaklike plek.

Kaylee H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee H

Dit was fantasties. Ek sal beslis weer gaan.

Baie dankie Anthea vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het 'n baie goeie tyd gehad en alles was in orde. Geen tekort gehad nie en die plekkie was netjies en skoon. Julle sien my beslis gou-gou weer. First impressions last! En julle het defies 'n goeie impression gemaak.

Justin W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W

Baie mooi plekkie en alles wat nodig is is naby.

Ek en my broer was die naweek daar, baie vriendelike diens gewees en alles wat nodig is is daar. Baie naby aan die hawe en ook nie ver van die strand af nie. Baie goeie prys vir die ligging van die plek en sal definitief binnekort weer teruggaan.

Tracy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy C

Easy booking and payment, friendly assistance, neat and very spacious.

Thoroughly enjoyed our stay. The apartment was clean, well-equipped with ample space for a large group, beautiful views and quite peaceful. Would definitely recommend to family and friends. Thank you, Anthea.

Hanneline T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneline T

Uitstekend!

Wat 'n lieflike en gerieflike plekkie, oop sasie vir kinders en ongelooflike uitsig!

Adeline B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline B

Ons naweekwegbreek hier was uitstekend.

Ons was naby aan die see, vriendelike mense om ons gehad, kon ons woef saambring en die plekkie was baie netjies. Sal definitief weer terug wees!

Simon S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

Great value for money and excellent views.

It was wonderful staying here. We did not expect such a nice, clean and spacious house for the price we paid. The view is beautiful and the house is well-positioned!

Laremy L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L

Baie lekker gekuier.

Baie netjies en alles is daar wat jy nodig het. Bietjie negatiewe kritiek is maar net dat die plek bietjie aandag nodig het. Handdoekreling in die hoofbadkamer is los. Kombuiskaste se deure hang los.

Michal V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michal V

Baie lekker.

Die verblyf is baie goed geleë en gerieflik vir jonger mense. Sal nie vir ouer persone aanbeveel nie a.g.v. trappe wat geklim moet word. Die vertrekke is groot en gerieflik. Met die winde wat so waai is dit moeilik om te braai en nogal onaangenaam. 'n Toegeboude braai sal goed werk.

Kathy B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B

Baie lekker en gerieflik.

Ons was vier volwassenes gewees en dit was lekker om jou eie badkamer in jou slaapkamer te hê.

Nico H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Baie lekker en waarde vir geld.

Sien sterre.

Esther S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Baie lekker gebly, netjies en naby die see.

Die plekkie is baie netjies en is lekker vir familie met kinders of sonder, daar is genoeg spasie vir almal. Plek is netjies en skoon en als wat jy nodig het, dit is ook stapafstand van die see, baie rustig en in veilige omgewing.

Monique J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.

Ons kuier was heerlik, die huis is netjies en goed toegerus. Die ligging is ook perfek as jy hou van visvang.

Cheryl N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl N

We really enjoyed the peace and quiet and the fishing was great.

We booked Springtide @Beachcomber Holiday Apartments for a week to enjoy some fishing. The apartment was clean and kitted with all necessities. I would suggest taking all food and drinks that you might require for the duration of your stay as the shops in the town are expensive. All in all, we had an awesome time and would love to have stayed longer.

Odette J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette J

Heerlik en al die nodige geriewe is daar, die woonstel is pragtig en jy naby die Breërivier vir visvang en dit is troeteldiervriendelik.

Ons sal die verblyf aanbeveel vir gesin van 4 mense, alles is daar wat jy nodig het en die slaapkamers is pragtig. Ons het ons hondjie saamgeneem en sy was veilig, want alles is toe vir hulle dat hulle nie kan uitgaan nie. Ons sal definitief weer teruggaan. Jy naby die Breërivier en ons seun het heerlik visgevang. Jy is naby alles, hoef nie ver te ry nie.

Lucas K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas K

Veilig, rustige verblyf met mooi uitsig oor see en rivier.

Daar was nie komberse vir onverwagse koue nie, ook slegs 2 gesighanddoeke vir verblyf vanaf Vrydag tot Maandag. Kommunikasie kan verbeter aangesien ons met aankoms die 50% kontant moes gee en eers by OTM moes gaan draai. Bietjie van 'n verleentheid. Daar is een of twee dinge wat gepla het. Sal tog die verblyf aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sebastianstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YjFiOTcyLTc3YjQtNGQ1Yi1hYjBlLTBlMmU5MDEyZGNlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 10 Sebastian Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395811347042 20.833592586092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang