Beachfront Holiday Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bertena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Rene B - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Melanie T - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect.
Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Absolute enjoyable with no hassles.
Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en maklik.
Heidi V - Jan 2024
Algehele gradering
Super gemaklik en lekker.
Liechen B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Lesleen A - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam. Die geld werd.
Rozanne F - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en goed geleë.
Levine S - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goeie.
Rosy J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lieflik en deur en deur die moeite werd.
Madeneya B - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful beach view, quiet, relaxing, and excellent service.
Olivia M - Aug 2023
Algehele gradering
It is very neat and tidy.
Noxolo N - Apr 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Neill I - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies met die perfekte uitsig.
Shaaheen D - Des 2023
Algehele gradering
Incredibly convenient and relaxing .
Lees meerRonel N - Jan 2023
Algehele gradering
Beste plek vir heerlikste kuier en ontspan.
Leif F - Feb 2023
Algehele gradering
10 different glasses of Coca-Cola standard.
Leslee-ann M - Des 2022
Algehele gradering
Amazingly.
Andre L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese naweek. Asemrowende uitsig.
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Waardeer dit. Groete, Bertena.
Mariaan B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Aliwia J - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful view!
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Thank you so much for your good review.
Wilhelmina K - Jan 2022
Algehele gradering
Wow ons naweek was onvergeetlik.
Lees meerBeachfront Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review, waardeer dit opreg. Kom kuier weer.
Alicia H - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Fatima D - Feb 2021
Algehele gradering
First getaway in 24 years. Spacious apartment, Magnificent views. Accomodating owners & staff
Lees meerBeachfront Holiday Apartment se terugvoer
Thank you so much for this wonderful review. It is much appreciated. Regards Bertena
Enrico B - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gebly met wonderlike see-uitsig.
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Hi Enrico. Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Waardeer dit opreg. Dankie dat jy eenheid altyd in puik toestand agter laat. Groete Bertena
Sonnika C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspanne wegbreek.
Chevon B - Jan 2021
Algehele gradering
2 night stay 31 Dec 2020 and 1st January 2021.
Lees meerIngrid U - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike vakansie. Perfekte ligging. Lekker samesyn.
Herman C - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Beste Herman. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Bertena
Carmen M - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik, geseënd en waardevol.
Enrico B - Jan 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig en ligging.
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Waardeer opreg. Hoop ons sien jul gou weer. Groete Bertena
Chevon B - Des 2019
Algehele gradering
Definitely a home away from home.
Marnus J - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Sal beslis weer kom kuier.
Pieter C - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was beslis een van die beste blyplekke waar ons nog was en ons het redelik wyd oorsee ook getoer.
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Hanlie D - Jun 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Kim D - Jan 2019
Algehele gradering
Luxury apartment in prime location.
Karin V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike goed ingerigte netjiese woonstel by goeie stapafstand vanaf uitstekende restaurante.
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Bertena
Helena B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitsig op die strand oorkant die straat ideaal. Daar is ook swembad vir die wie nie in die see wil swem nie.
Beachfront Holiday Apartment se terugvoer
Beste Helena,
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit.
Groete
Bertena
Daniel M - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie gelukkig met die fasiliteite, uitsig en diens.
Christal W - Jan 2018
Algehele gradering
Amazing.
Marietha S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon, naby als.
Ernst F - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het dit ten volle geniet. Baie dankie, ons sal beslis weer gebruik maak van die woonstel.
John D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë. Pragtige uitsig.
Lydia D - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang