Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Holiday Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent. We had a very good stay. The apartment has good space. A good view. Really good spot in between restaurants. Near the surf beach, plus with teens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfect. Was perfect for what we needed. Great location and security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absolute enjoyable with no hassles. Situated in a secure location, with the most spectacular view of the bay. The apartment is spacious and very clean with an enormous balcony where you can relax. From the time of collecting the keys, we felt on vacation. I would definitely recommend this accommodation. 5 stars all the way. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Netjies, gemaklik en maklik. Uitstekende plek en sal weer terugkom. Alles was skoon en het al die geriewe gehad om maklik te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Super gemaklik en lekker. Baie lekker gebly! Ongelooflike view! Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liechen B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Wonderful. Stay was great! Everything was top notch, the view, the place. Very comfortable and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesleen A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Aangenaam. Die geld werd. Baie netjiese en gerieflike woonstel. Uitsig is wonderlik. Om soggens jou slaapkamer se gordyne oop te skuif en die see te sien en branders te hoor is 'n wonderlike ervaring. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek, veral in die somer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Gemaklik, gerieflik en goed geleë. As jy hou van 'n besige strandvakansie en 'n asemrowende uitsig oor die see, sal die area perfek vir jou wees. Die winde is vreeslik sterk en waai die vuilgoed oral in die kompleks se swembad in. Die area se kultuur is pragtig, baie besig, maar naby baie aantreklike areas. Die woonstel was goed en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Levine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Gerieflik en goeie. Baie rustig en genietvol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rosy J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lieflik en deur en deur die moeite werd. Dit was 'n absolute plesier om daar te wees. Baie vriendelike diens. Ons sal definitief weer in die toekoms kom kuier. Waarde vir jou geld asook 'n baie skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang