Beachfront House - Hermanus Whale View
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobagobaai 7, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 840R3 264 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Beach Front House - Hermanus Whale View is 'n selfsorghuis op die veilige, privaat Whale Rock Estate net 3 km van Hermanus se middedorp af. Aangesien die huis net 20 m van die branders af is, bied dit panoramiese see-uitsigte.
Die huis is stylvol versier en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea, asook 'n stoep.
Die eerste slaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak. Hier kan gaste met die klank van die branders aan die slaap raak en soggens hul oggendkoffie met 'n uitsig oor die see vanuit die bed geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig. Die kamer het sy eie badkamer in die gang en het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n uitsig oor die tuin, en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak. Daar is genoeg kasruimte en sagte wit linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -eetarea sal sorg vir heerlike etes met die mooiste uitsig in die huis. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n koffiemasjien, eetgerei, glasware, potte, panne, breekware, 'n elektriese oond, vierplaatstoof met 'n gas-opsie, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan in die pragtige sitarea op die groot l-vormige rusbank ontspan. Daar is 'n slim-platskerm-TV met 'n klankstaaf, DStv-pakket, Netflix en onbeperkte, vinnige WiFi wat 'n omsetter het sodat gaste altyd aanlyn is. Indien gaste tot op die stoep vorder wag 'n panoramiese see-uitsig, 'n Weber-braai en buitesitplek op hulle. Soms kan 'n mens van hier af walvisse sien.
Die Whale Rock Estate bied 'n soutwaterrotspoel, 'n vlak kinderswembadjie, muurbalbaan, 'n staproete langs die strand, muntaangedrewe wasgeriewe en daar is 2 gratis parkeerplekke langs die kothuis en 'n gasteparkeerarea. Die landgoed is baie veilig met 24 uur-wagte, uurlikse patrollies en elektriese heinings. Daar is ook 'n alarmstelsel in die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tobagobaai 7, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachfront House - Hermanus Whale View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobagobaai 7, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang