Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachouse on Gordon

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Beachouse on Gordon
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers word gedeel en het baddens en storte. Die kombuis is met 'n elektriese en 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, 2 yskaste, 'n vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na die dek waar daar braaigeriewe, 'n uitsig oor die omgewing en 'n gedeeltelike uitsig oor die see is.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die verblyf met trappe bereik word en is dus nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 68, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2658ce28884f4e53cabb726ce655d814de9796f0e60073b22e272b22644731a7a09aa8b429f098314bbf019a3105584615a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 68 Gordon Street Stilbaai East 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369753071306 21.437297151358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang