Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachouse on Gordon

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arnel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Beachouse on Gordon
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eilene O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eilene O

S kom nou so pas van Beachouse on Gordon af. Dit was amazing, Christo en sy vrou is so baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was netjies met al die noodsaaklike gereedskap om jou vakansie gemaklik te maak. Baie dankie Christo en hulle, julle was tops.

Ons kom nou so pas van Beachouse on Gordon af. Dit was amazing, Christo en sy vrou is so baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was netjies met al die noodsaaklike gereedskap om jou vakansie gemaklik te maak. Baie dankie Christo en hulle, julle was tops.

Beachouse on Gordon se terugvoer

Baie dankie Eilene, ons is bly julle het Beachouse geniet.
Nogmaals dankie vir die ondersteuning.

Beachouse on Gordon
Sharon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

We had a wonderful holiday at the Beachouse on Gordon. My husband and I and my daughter and her boyfriend and our dogs.

Wonderful beach access. Spacious home. Well equipped. Quiet neighbourhood. Considerate owners. Stllbaai is overall a wonderful community and a beautiful small town with one of the best beaches in the world.

Sonja J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Baie baie lekker plek. Vriedelike mense.

Pragtige plek. Rustig en stil.

Brian M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

Relaxing stay.

Perfect location everything you need for self-catering. Friendly host.

Maret M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maret M

Heerlik naby aan die see.

Baie gerieflik. Lekker naby aan swemstrand, kleintjies geniet dit vreeslik. Christo was baie vriendelik en hulpvaardig. Huis is ouer, maar het alles wat nodig is.

Christianette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christianette V

Absolutely awesome.

We were 7 adults and a 2-year-old, we really enjoyed our stay, and the beach just over the dunes. You have got to visit Beachouse on Gordon.

Albert D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Ons het heerlik saam met ons volwasse kinders vir 5 dae gekuier.

Die huis is reg op die duine en het 'n lekker stoep wat uitkyk op die see. Daar is ook groot patio deur en ruite waar mens lekker kan uitkyk selfs al is die weer buite nie so lekker nie. Genoeg slaap slaapplek met ekstra komberse vir kouer aande. Genoeg badkamers selfs vir 'n groter groep mense. Die eienaar het ook toestemming gegee dat ons chihuahua kon saam bring. Eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Catherine J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J

Kuierhuis op die Duine.

Die huis is goed ingerig, skoon en netjies. Dis 50 m van die see af en baie veilig. Ons kon ons twee honde saamneem wat 'n groot pluspunt is. Die boonste dek is veilig vir troeteldiere met 'n sluithekkie wat keer dat hulle die straat kan ingaan. Die eienaar is baie vriendelik en geen moeite is oorsien om seker te maak ons is gerieflik nie. Ons sal beslis weer hier haan kuier.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 68, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2658ce28884f4e53cabb726ce655d814de9796f0e60073b22e272b22644731a7a09aa8b429f098314bbf019a3105584615a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 68 Gordon Street Stilbaai East 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369753071306 21.437297151358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang