Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachouse on Gordon

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Eilene O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

S kom nou so pas van Beachouse on Gordon af. Dit was amazing, Christo en sy vrou is so baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was netjies met al die noodsaaklike gereedskap om jou vakansie gemaklik te maak. Baie dankie Christo en hulle, julle was tops. Ons kom nou so pas van Beachouse on Gordon af. Dit was amazing, Christo en sy vrou is so baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was netjies met al die noodsaaklike gereedskap om jou vakansie gemaklik te maak. Baie dankie Christo en hulle, julle was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arnel
Beachouse on Gordon
Baie dankie Eilene, ons is bly julle het Beachouse geniet. Nogmaals dankie vir die ondersteuning.

Sharon R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

We had a wonderful holiday at the Beachouse on Gordon. My husband and I and my daughter and her boyfriend and our dogs. Wonderful beach access. Spacious home. Well equipped. Quiet neighbourhood. Considerate owners. Stllbaai is overall a wonderful community and a beautiful small town with one of the best beaches in the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie baie lekker plek. Vriedelike mense. Pragtige plek. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Relaxing stay. Perfect location everything you need for self-catering. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maret M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2023

Heerlik naby aan die see. Baie gerieflik. Lekker naby aan swemstrand, kleintjies geniet dit vreeslik. Christo was baie vriendelik en hulpvaardig. Huis is ouer, maar het alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christianette V
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Absolutely awesome. We were 7 adults and a 2-year-old, we really enjoyed our stay, and the beach just over the dunes. You have got to visit Beachouse on Gordon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Ons het heerlik saam met ons volwasse kinders vir 5 dae gekuier. Die huis is reg op die duine en het 'n lekker stoep wat uitkyk op die see. Daar is ook groot patio deur en ruite waar mens lekker kan uitkyk selfs al is die weer buite nie so lekker nie. Genoeg slaap slaapplek met ekstra komberse vir kouer aande. Genoeg badkamers selfs vir 'n groter groep mense. Die eienaar het ook toestemming gegee dat ons chihuahua kon saam bring. Eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Kuierhuis op die Duine. Die huis is goed ingerig, skoon en netjies. Dis 50 m van die see af en baie veilig. Ons kon ons twee honde saamneem wat 'n groot pluspunt is. Die boonste dek is veilig vir troeteldiere met 'n sluithekkie wat keer dat hulle die straat kan ingaan. Die eienaar is baie vriendelik en geen moeite is oorsien om seker te maak ons is gerieflik nie. Ons sal beslis weer hier haan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Arnel
Beachouse on Gordon
The voice mail where you said that you enjoyed your stay, changed when I sent you a letter, after inspecting the house. The agreement which you agreed upon and signed, clearly states that you are liable for the cleaning of the house, and if not clean you are liable for the cleaning cost. You were charged a fraction of the cost. The dishwasher was damaged due to power cuts, and the same day replaced with a loan dishwasher. The "pertinent" sand was due to leaving the doors open.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arnel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 68, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2658ce28884f4e53cabb726ce655d814de9796f0e60073b22e272b22644731a7a09aa8b429f098314bbf019a3105584615a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 68 Gordon Street Stilbaai East 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369753071306 21.437297151358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang