Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachouse on Gordon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 68, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachouse on Gordon is 'n selfsorghuis op die duine op die hoofstrand, net 50 m vanaf die strand, in Stilbaai-Oos.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n groot oop leef area. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Saam met hoofslaapkamer op grondvloer is daar nog 2 slaapkamers, waarvan een 'n dubblebed het en die ander 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met stort, wasbak en toilet. Op boonste vloer, saam met leefarea, eetkamer en kombuis, is die vierde slaapkamer wat dubbelbed het. Hierdie kamer het dan toegang tot badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is bied 'n elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, 1 induksie plaat, 2 yskaste, 'n vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Kombuis bevat alles wat jy en jou gaste 'n kommervrye vakansie kan laat geniet. Maaltye kan by die gesellige etenstafel geniet word.

Die sitarea het 'n TV en lei na die dek waar daar braaigeriewe, 'n uitsig oor die omgewing en 'n gedeeltelike uitsig oor die see is. DStv en WiFi is ook beskikbaar op versoek. Die hele boonste verdieping het 'n pragtige en onbelemmerde uitsig oor die see. Aan die see kant is daar 'n klein dek waar jy die see uitsig kan geniet.

Daar is ook 'n waskamer, met wasmasjien en tuimeldroeer, op die grondvloer.

Aktiwiteite soos branderplankry, visvang, swem, kanovaart, walviskyk tussen Julie en November, gholf en staproetes is gewild in Stilbaai. Besienswaardighede in die omgewing sluit die palings by die toerismeburo, die historiese rotspoelvisvalle, die Anglo-Boereoorlog-gedenkteken, en die Blombos Museum van Argeologie in. Gaste kan ook die verskeie natuurreservate in die omgewing besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Beachouse on Gordon
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arnel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gordon-straat 68, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachouse on Gordon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 68, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2658ce28884f4e53cabb726ce655d814de9796f0e60073b22e272b22644731a7a09aa8b429f098314bbf019a3105584615a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 68 Gordon Street Stilbaai East 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369753071306 21.437297151358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang