Beachview Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachview Guest Suites is in die pragtige kusdorpie Beachview in Gqeberha (Port Elizabeth) en dis ideaal vir paartjies en sakereisigers wat naby die middestad wil bly.
Dié verblyf bied gaste 'n keuse tussen 3 moderne kamers, Salty Coast, Sea Foam en Rocky Pools. Verblyf by Beachview Guest Suites is slegs in 'n kamer met sy eie ingang en is nie selfsorgeenhede nie.
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n mikrogolf oond en 'n toaster in elke kamer.
Geen kombuis of kos maak fasiliteite beskikbaar nie, maar daar is wel n braai en vele sit areas beskikbaar.
Die gastehuis is sowat 500 m vanaf die strande met pragtige piekniekareas, getypoele en ongelooflike sonsondergange. Daar is kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n hardewarewinkel naby. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing sowat 5km tot 20km vanaf die gastehuis met lieflike aanbiedings van seekos tot pizza.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Beachview Guest Suites het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap