Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beacon House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Apartment 1
Selfsorg
Apartment 2
Selfsorg
Apartment 3
Selfsorg
Apartment 4
Selfsorg
Huisreëls

Die balans van die volle gekwoteerde bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, is die volle gekwoteerde bedrag binne 48 uur betaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare 50%-deposito (of die tarief vir 1 nag vir 'n bespreking van minder as 4 nagte) is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.

Besprekings gedurende spitstye:
1. 'n Nie-terugbetaalbare 25%-deposito is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.
2. Nog 'n 25%-deposito is betaalbaar 60 dae voor die inklokdatum.

* Geen troeteldiere van enige aard ookal word ongelukkig nie toegelaat nie.
* Ekstra gaste word nie toegelaat nie - net die aantal gaste wat aangedui is op die bespreking word toegelaat. * Meer as 6 gaste (dit sluit kinders en kleuters in) sal nie geduld word in die woonstel nie.
* Rook is verbode in al die woonstelle.
* Geraas sal nie na 22:00 geduld word nie.
* Net 2 motors per woonstel word toegelaat op die perseel.
* Die woonstelle word daagliks skoongemaak (Sondae en openbare vakansiedae uitgesluit).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 34, Die Koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGZkNjY1LTVkMzktNDUyNy1hZDFjLWU2ZjhiMTc1MzYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 34 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.07659 23.06096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang