Beausa Chalets
Beskrywing
Chalet 2 het beperkte selfsorgfasiliteite, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Die slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV. Die eenheid het nie braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen skoonmaakdienste is op Saterdae en Sondae beskikbaar nie.
Kinders ouer as 12 sal as volwassenes beskou word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 1 is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12. Hierdie selfsorg-chalet het 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n mikrogolf, stoof en yskas-vrieskas-kombinasie in. In die sitkamer is daar 'n slaapbank vir 2 kinders onder 12, TV en 'n kaggel. Die patio het braaigeriewe en is ideaal vir gaste om te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen skoonmaakdienste is op Saterdae en Sondae beskikbaar nie.
Kinders ouer as 12 sal as volwassenes beskou word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga