Beausa Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie warm ontvang, baie hulp en privaatheid ontvang. Stil rustig, veilig.
Barend W - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money. Had a lovely stay.
Lisa G - Des 2023
Algehele gradering
Excellent I highly recommend.
Aadilah H - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely relaxing.
Venessa V - Jun 2023
Algehele gradering
Beste Laeveld-blyplek.
Emmerentia A - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Pamela G - Apr 2023
Algehele gradering
The lady was very welcoming and caring.
Ilse M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in 5-ster-klas.
Lees meerManny C - Feb 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Lees meerHendrik J - Sep 2020
Algehele gradering
Ons huis reis saam.
Beausa Chalets se terugvoer
Dankie, Hendrik, so dankbaar julle kon dit geniet. Julle altyd welkom.
Vriendelike groete.
Hettie
Marietjie S - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Kobus P - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike blyplek met alles wat die oornagreisiger benodig.
Kowie D - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese omgewing en die verblyf is goed ingerig.
Salome M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Anne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice and clean chalet.
Karin E - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend, gasvry en 'n plek om te gaan rus.
Frikkie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging om area te besoek.
Sunette B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker gewees.
Danie A - Okt 2018
Algehele gradering
Tuin van Eden.
Pieter P - Okt 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke en sal altyd weer daar gaan bly.
Jimmy S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Marielle M - Aug 2018
Algehele gradering
Toe ons daar inry het die eienaars ons so by die huis laat voel.
Maud B - Apr 2018
Algehele gradering
Super accommodatie, lieve en hartelijke onthaal.
David D - Apr 2018
Algehele gradering
Vreeslike lekker tyd.
Carien O - Mrt 2018
Algehele gradering
Felt like a home not a chalet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het soos 'n huis gevoel, nie 'n chalet nie.
Wat 'n oulike paartjie wat die plek besit. So behulpsaam, gasvry, warm en openhartig. Hulle het ons so bederf tydens ons wittebrood. Dit het gevoel asof ons in 'n 5-ster-lodge was. Ons het al in wonderlike plekke die wêreld oor gebly, maar die gasvryheid wat ons hier gekry het, en die netheid van die eenheid, was net ongelooflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leon S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou en gasheer, netjies, skoon, veilig.
Carel V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en huislik.
Dirk B - Nov 2017
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Nickie N - Apr 2017
Algehele gradering
'n Baie netjiese, goed onderhoude gastehuis.
Patrsia L - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik. Chalet baie skoon en netjies.
Brenda R - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en eienaars baie gasvry.
Connie G - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was die beste gastehuis waarin ek en my man al ooit gebly het!
Lees meerJaco J - Jun 2016
Algehele gradering
Gesellig.
Eddie P - Feb 2016
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
Wilma H - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was 'n baie ontspanne kuier.
Riatha S - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Joseph S - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent service and hospitality.
Ryno S - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Niel V - Apr 2015
Algehele gradering
Nice and clean stay over.
Marietjie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld en kan dit aanbeveel.
Kobie J - Apr 2014
Algehele gradering
Puik diens, skoon en netjies ... die eienaars hou die plek in 'n puik toestand en is baie gasvry.
Martin G - Des 2013
Algehele gradering
What a pleasure to stay
Martin G - Des 2012
Algehele gradering
Excellent
Klaas D - Des 2012
Algehele gradering
Wonderful
Haranath G - Des 2012
Algehele gradering
It was a pleasant stay
Michaela G - Des 2012
Algehele gradering
The place and the people are very nice and friendly
Eugene M - Nov 2012
Algehele gradering
Excellent accommodation close to town
Janak M - Des 2012
Algehele gradering
Good experience
Antoinette J - Des 2011
Algehele gradering
Beautiful chalet with all you need ...
Marius P - Jan 2011
Algehele gradering
Was die beste vakansie nog gewees.......
Laura B - Aug 2010
Algehele gradering
Good experience
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang