Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausa Chalets

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christiaan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was baie warm ontvang, baie hulp en privaatheid ontvang. Stil rustig, veilig. Ja baie, veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great value for money. Had a lovely stay. Comfortable. Feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent I highly recommend. A hidden gem in Graskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aadilah H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Absolutely relaxing. Lovely hosts and a very clean, safe place to spend a few nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beste Laeveld-blyplek. Een van die skoonste, netjies, vriendelikste en veiligste plekke om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelike ontvangs. Gevoel soos 'n holte vir my voet. Wonderlike gasvrou. Warm, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

The lady was very welcoming and caring. The lady offered to make us a meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons het baie lekker gekuier in 5-ster-klas. Ons het 'n mid-week kuier ingepas in Graskop by hierdie pragtige luukse eenheid by die Ligthelms van Graskop. Hulle het uit hulle pad gegaan om die kuier aangenaam te maak en ons get die kuier met ons twee miniatuur-pinchers daar baie geniet. Die eenheid is baie luuks en smaakvol ingerig. Skoonmaakdiens is puik en ons het baie veilig gevoel. Hulle is goed ingerig met lampe en gas vir die kragskedules waar daar geen krag was nie. 5 Sterre in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Onvergeetlik. Tannie Hattie se diens is puik. Sommer self in die reën uitgehardloop, met 'n sambreel, om vir ons oop te maak. Ons was uit vir die dag en het laat teruggekeer na die chalet. Met ons aankoms was die ligte vir ons aangeskakel. Die plekkie is so mooi, ek wou sommer in trek. Ek kon dit nie oor my hart kry, om selfs 'n halwe sterretjie af te trek vir ligging nie, aangesien Tannie Hattie en Oom Johan geen beheer het oor hulle munisipaliteit en die slaggate nie. Na die diens en huislike vriendelikheid wat ons ontvang, kyk ons verby die slaggate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Ons huis reis saam. Dis altyd moeilik om goeie selfsorg verblyf te kry, maar Beausa Chalets het alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Beausa Chalets
Dankie, Hendrik, so dankbaar julle kon dit geniet. Julle altyd welkom. Vriendelike groete. Hettie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6693c45aaa78c63fa3c5a6b0af04bd3ffd519d86c8f6906c7756af422d9cf8dfba4708c3ffed1e3ed230f0e235077123c32e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 71 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.932823 30.844245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang