Beausa Chalets
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beausa Chalets is in Graskop geleë. Besoekers word altyd verras deur die natuurskoon van dié pragtige dorpie in Mpumalanga. Dit is die perfekte wegbreekplekkie vir gaste wat op soek is na verblyf weg van die stad af. Gaste kan die Jock of the Bushveld-voetslaanroete verken.
Chalet 1 is 'n selfsorg-chalet met 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas-vrieskas. Die woonkamer het 'n slaapbank, TV en 'n kaggel. Daar is braaigeriewe op die patio, ideaal vir gaste wat 'n bietjie wil ontspan.
Chalet 2 het beperkte selfsorgfasiliteite, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Die slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV. Die eenheid het nie braaigeriewe nie.
Die kamers word daagliks skoongemaak (behalwe op Sondae en Christenvakansiedae). Beausa Chalets bied 'n veilige omgewing en onderdakparkeerplek. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Graskop is die toegangspoort tot die Panorama-roete met sy pragtige besienswaardighede, soos die Blyderivier-canyon (die grootste groen canyon in die wêreld), Bourke’s Luck Potholes, God’s Window, Drie Rondawels, en talle watervalle. Dié dorpie bied 'n wonderlike avontuur- en ontspanningsaktiwiteite, dit is perfek vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Beausa Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang