Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beautiful Betty B&B

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michèle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n juweel in die Karoo! Dis die derde keer wat ons by Beautiful Betty gebly het en sal beslis weer! Die aandag aan detail, gemak, smaakvolle styl en puik kliëntediens kan altyd op staatgemaak word. Bied ook heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekende diens en pragtige gastehuis. Pragtige gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly en sal Beautiful Betty vir enige iemand aanbeveel. Die kamers is pragtig en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die kamer was skoon en gerieflik. Ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang. Lekker ontbyt die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag
5.0
Jan 2024

Uitstekend en netjies. Dit was baie warm. Die lugreëling was uitstekend. Dis stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great stop-over, stylish, well kept and friendly staff. Excellent stay, left well rested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Remofilwemichelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Our stay at Beautiful Betty B&B was perfect. Our stay was absolutely amazing. Lisa was so kind and helpful when we needed assistance. Very friendly staff with great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Sal beslis weer hier wil oorslaap. Netjiese skoon en rustige plek. Pragtige voor- en agtertuin. Dankie vir jou vriendelike en flink diens asook vir die klein verrassinkies; die Merweville nougat en die koekie "boerseep", die moerkoffie en die lekker beskuit. En die Karoo-lamgeregte wat 4Sheep-restaurant vir ons afgelewer het, was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Very pleasant and very friendly staff. Breakfast was excellent and we really. Very pleasant and very friendly staff. Breakfast was excellent and we really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ons het lekker daar gebly. Baie netjiese verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8cbc4306f8bc43f873bad4d9d59cb3ca2d540d764160324b95d7b2b553d69a37bca13fe28bd357e2704360efcf37499821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 2 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.350453233647 22.586490728088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang