Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beautiful Betty B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beautiful Betty B&B is in die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die gastehuis is minder as 1 km vanaf die N1.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvolle kamers waarvan 1 geskik is vir 'n gesin. Elke kamer is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tuisgebakte beskuit en WiFi toegerus. Elke kamer het 'n dubbeldeur wat na 'n stoep met 'n tafeltjie en stoele lei.

Die gastehuis het verskeie stoepe en braaigeriewe. Braaihout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die middedorp, Chris Barnard Museum en verskeie restaurante is alles binne 'n 1 km-radius van die Beautiful Betty B&B.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michèle O
Saam met lewensmaat
5.0
'n juweel in die Karoo! Dis die derde keer wat ons by Beautiful Betty gebly het en sal beslis weer! Die aandag aan detail, gemak, smaakvolle styl en p...
Sien meer
Okt 2024
Hanlie S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende diens en pragtige gastehuis. Pragtige gastehuis!
Aug 2024
Francisca M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly en sal Beautiful Betty vir enige iemand aanbeveel. Die kamers is pragtig en goed toegerus.
Jul 2024
Maryna K
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer was skoon en gerieflik. Ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang. Lekker ontbyt die volgende oggend.
Mrt 2024
Louise H
5.0
Uitstekend en netjies. Dit was baie warm. Die lugreëling was uitstekend. Dis stil en netjies.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beautiful Betty B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8cbc4306f8bc43f873bad4d9d59cb3ca2d540d764160324b95d7b2b553d69a37bca13fe28bd357e2704360efcf37499821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 2 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.350453233647 22.586490728088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang