Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beautiful Brixton

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
  • Vanaf R380 R323 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beautiful Brixton bied 2 rustige ateljee-eenhede op die eienaar se perseel in Brixton. Dit is elk geskik vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in die Beautiful Brixton Studio en 'n mikrogolf en ketel in die Beautiful Brixton Side Room. Geen kookgeriewe of TV is beskikbaar nie.

Buite is daar 'n klein sit- en braai-area. Gaste het toegang tot die swembad en tuin indien vooraf gereël. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Brixton is naby Wits Universiteit, UJ Universiteit, die Garden City Hospitaal, Helen Joseph Hospitaal en Milpark Hospitaal. Verder is SABC, Monash College en winkels net om die hoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mamelodi M
5.0
Beautiful Brixton is indeed beautiful with a lovely and friendly host. I stayed with my mum for 2 nights. We were looking for a place t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Ananda D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir 'n oornagplekkie. Ons het net 'n oornagplekkie gesoek vir 2 aande dit was wonderlik en stil. Almal is baie behulpsaam en die mooiste eet- e...
Sien meer
Feb 2023
Mmaphuti Felicia L
5.0
Very comfortable. Very secure and comfortable place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Stefanie L
5.0
Was aangenaam, rustig, gerieflik en sentraal van waar ek moes wees. Rustig, stil omgewing. Veilige parkeerplek. Eienaars is vriendelike, gasvrye mense...
Sien meer
Jul 2022
Viwe M
5.0
I enjoyed every moment. It was peaceful. I will definitely book again when I'm in JHB.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

frederika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
  • Gaste dink Beautiful Brixton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
R380 R323
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
R380 R323
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025895e97a9071d7fa6f899f7f59bf0433aae688c9d01875b96bebc343bd492f78ec0400a914c3be347ae39a5d29becc088e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R380 nouVanaf R323 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 74 Barnes Road Brixton 2019 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -26.192521982569 28.002337550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang