Bedford Way Cottages
Beskrywing
Hierdie nuut opgeknapte slaapkamer het sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n tee- en koffiestasie met 'n yskassie. 'n Plonspoel, WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie nuut opgeknpte eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolf toegerus. Die kothuis het 'n terras met braaigeriewe en 'n tuinuitsig. Verder is daar ook 'n plonspoel en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié nuut opgeknapte tweeslaapkamerkothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n driekwartbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n tafel toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kothuis het 'n onderdakstoep, braaigeriewe en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartstraat 5, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang