Beka Idube
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Coralezet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Stoffel G - Jan 2024
Algehele gradering
Uit en uit die moeite werd.
Beka Idube se terugvoer
So bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer! Altyd lekker om julle te ontvang!
Elaine B - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Beka Idube se terugvoer
Hallo Elaine, so dankbaar julle het dit geniet en kon darem rus, ten spyte van die uitdagings! Kom kuier asb weer ☺
Lauretta D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf. Goed toegerus. Warm swembad was 'n wenner.
Beka Idube se terugvoer
So bly julle het dit geniet, kom kuier asb. weer!
Kylie F - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Lees meerBeka Idube se terugvoer
Dear Kylie,
Thank you for taking the time to share your feedback. We're thrilled to hear that you enjoyed your overall experience at our tented accommodation. We sincerely apologise for any disturbance caused by the music during your stay. While such instances are rare due to the distance from the venue, it seems that the wind played a factor during your visit. Please accept our apologies for any inconvenience this may have caused.
We truly value your patronage and would love the opportunity to welcome you back to experience the serene bush atmosphere without any disruptions. Your comfort and satisfaction are important to us, and we'll strive to ensure your next visit is nothing short of exceptional.
Thank you again for your understanding and for choosing our venue for your stay. We look forward to hosting you again soon.
Warm regards, Beka Idube
Kayleigh V - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing and quiet. A wonderful stay.
Beka Idube se terugvoer
Thank you for the good review, so happy you liked our place. We love it and are so happy to share with our guests. We hope to see you again very soon. ☺
Linda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Beka Idube se terugvoer
Hallo Linda,
So jammer oor die lawaai. Ek kan steeds nie glo dat hierdie buurman so ongelooflik selfsugtig kan wees nie. Dit het die rustigheid in die hele vallei versteur en ten spyte van verskeie pleidooie, het hy doodeenvoudig 'n dowe oor gegooi.
Die enigste positief in hierdie situasie is dat hy uit verskeie oorde klagtes ontvang het.
Nogmaals jammer vir die harde musiek.
Beka Idube
Reese L - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent value for money.
Beka Idube se terugvoer
So happy you enjoyed your stay, Reese. We are looking forward to next time.
Lourens B - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooglik lekker gebly.
Beka Idube se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet Lourens. Dit is bedoel vir 'n vinnige wegbreek met kans om jou batterye te herlaai.
Kom kuier asb weer vir ons.
Suzanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Willem J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Beka Idube se terugvoer
Ons is hoofsaaklik ingestel op ontspanning, meeste van ons gaste soek net 'n rustige atmosfeer waar hulle kan ontlaai en vergeet van die week se gejaag. As jy 'n aktiwiteit kon aanbeveel, laat weet ons wat jy graag wou doen.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Ronel M - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful place! We had such a wonderful time, we will definitely be going again!
Beka Idube se terugvoer
So happy you enjoyed your stay. I love it when our guests enjoy their stay. Please come again!
Sonja S - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Heerlik gerus en baie privaat. Tweede wittebrood. Battery gelaai vir 'n lang tyd.
Beka Idube se terugvoer
Fantasties, altyd lekker om te hoor. Sodra daardie battery weer begin pla, kom laai weer by ons.
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
We needed a short break to celebrate our anniversary in.
René V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Beka Idube se terugvoer
So bly julle het dit geniet, altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Ons hoop julle kom kuier weer hier by ons.
Gert O - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om te ontspan en omliggende plekke en dorpe te besoek.
Jakkie P - Sep 2020
Algehele gradering
As jy op soek is na sielerus en net weer te kan asemhaal is Beka Idube die perfekte plek. Hoor weer die voëls in die oggend en die geroep van die jakkalse in die nag. Wanneer laas het ons die sterreprag in die nag so skoon beleef!
Beka Idube se terugvoer
Baie dankie Jakkie. Bly julle het lekker het die natuur geniet, dit bly vir ons ook baie spesiaal! Ons kyk uit na julle volgende kuier.
Dina C - Des 2020
Algehele gradering
Rus en privaatheid in die bos.
Annelize V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties. Net wat nodig is om batterye te herlaai.
Beka Idube se terugvoer
Baie dankie Annelize, lekker om te hoor julle het goed ontspan. Ons kyk uit na volgende keer!
Loraine S - Okt 2019
Algehele gradering
Had a wonderful, really chilled weekend surrounded by the bush.
Lees meerPetra S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en alles is perfek. Coralezet en Chris se vriendelikheid en hulpvaardigheid is absoluut fantasties. Die Jacuzzi was 'n wenner. Sal enige tyd aanbeveel.
Beka Idube se terugvoer
Altyd lekker om terugvoer te kry, positiewe kommentaar net soveel lekkerder. Baie dankie, ons kyk uit na die volgende kuier.
Valencia M - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik!
Beka Idube se terugvoer
So baie bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer!
Johandri S - Feb 2019
Algehele gradering
Absolute rus en vrede.
Lees meerBeka Idube se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na julle volgende kuier.
Johan Hendrik B - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik! Kan dit aanbeveel vir ieder en elk.
Bennie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Beka Idube se terugvoer
Baie dankie, ons kyk uit na julle volgende besoek.
Weens die ernstige droogte wat ons ondervind en die stremming waaronder die weiding is, is ons genoodsaak om die dieregetalle te verminder. Hopelik kan dit reggestel word sodra die reënval weer normaal is.
Bruce Simbarashe M - Jun 2019
Algehele gradering
Worth every Rand spent.
Theo V - Jan 2019
Algehele gradering
Stil en rustig, goed vir ontspan.
Beka Idube se terugvoer
Baie dankie Theo, ons sal verseker aandag daaraan gee!
Mache M - Okt 2018
Algehele gradering
Amazing.
Beka Idube se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Ek dink Tekkies is ons beste advertensie, sy kies die gaste by wie sy die naweek kuier.
Leone F - Mei 2018
Algehele gradering
Wow, moeite werd.
Beka Idube se terugvoer
Baie dankie, ons kyk uit vir julle vriende en familie.
Philip K - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker privaat, mooi natuurskoon en die vriendelikheid van die eienaar het dit 'n wonderlike ervaring gemaak, sal beslis weer gaan.
Adele V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Beka Idube se terugvoer
Baie dankie Adele, waardeer die terugvoer. Ons kyk uit na julle volgende besoek!
Hilde-mari B - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek naweek!
Mariane F - Des 2017
Algehele gradering
'n Persoon kan nie vir beter vra nie en die veiligheid is 100% opgegradeer.
Steve L - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en goed uitgerus.
Petro S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Annegret V - Okt 2017
Algehele gradering
Beslis 'n groot bederf.
Carla V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig. Baie goed ingerig.
Colett S - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik stil en baie mooi.
Estelle V - Des 2017
Algehele gradering
Stilte, rus en vrede!
Jancarel N - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike drie dae gehad van rus en vrede.
Thea B - Mrt 2017
Algehele gradering
Luukse rustigheid in die natuur.
Lees meerTracy S - Des 2016
Algehele gradering
Extremely hospitable, relaxing, private and everything you need.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So gasvry, rustig, privaat, en alles wat jy nodig het.
Aangenaam verras deur die rustige omgewing van die plaas en Chris se hartlike gasvryheid. Hy was baie behulpsaam met al die aktiwiteite in die omgewing wat 'n heerlike verrassing was. Mystiqyue Monkeys is definitief die moeite werd en die Little Starion Restaurant is 'n absolute juweel. Ons verblyf het alles gehad wat mens nodig het vir gerieflike verblyf en die swembadjie is heerlik is mens moet afkoel. Ongelukkig het die plaaspad aandag nodig, maar as jy stadig ry of as jy 'n 4x4 het sal jy oraait wees. Dit het baie veilig gevoel en die man by die hek was altyd vriendelik en opgewek. Heerlike manier om 3 dae te spandeer en ek sal dit aan al my vriende aanbeveel en sal self weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robert J - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik en gasvry.
Michelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Wow this was amazing. Don't want to leave.
Ramona M - Aug 2016
Algehele gradering
Awesome!
Nicolette P - Jun 2016
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Romien B - Mei 2016
Algehele gradering
Romanties en ongelooflik!
Lees meerDaleen V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Jose D - Apr 2016
Algehele gradering
Fenomenaal.
Meagan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Relaxing.
Beka Idube se terugvoer
We are so happy the two of you enjoyed it, looking forward to your next stay!
Cariénne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties om iewers te kom en te sien die foto's op die webblad is nie misleidend nie.
Charlene V - Feb 2016
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Hazel B - Jan 2016
Algehele gradering
Beautiful bit of paradise!
Lees meerAdele R - Sep 2016
Algehele gradering
Uniek, rustig en die swembadjie op die stoep maak dit nog ekstra lekker om daar te bly.
Lees meerWillem H - Mrt 2016
Algehele gradering
Hartlike en vinnige Bosveld-wegbreek vir Gautengers.
Lees meerHennie G - Feb 2016
Algehele gradering
Afgesonder, romanties en ideaal vir 'n naweek wegbreek!
Daleen S - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige Bosveldatmosfeer binne 'n klipgooi van die groot stad.
Jerrie L - Nov 2015
Algehele gradering
Stukkie bosveld net buite die stad waar jy net kan skoene uitskop en ontspan.
Beka Idube se terugvoer
Hi Jerrie, so baie bly julle het dit geniet. Hoop jou seun is beter en weer op die been. Kom asb weer; draai die kinders, veral jou seun eers toe in bubblewrap LOL!
Groete, Coralezet
Jacky D - Okt 2015
Algehele gradering
Everything it promises!
Beka Idube se terugvoer
Hi Jacky,
Thank you so much, so happy that you enjoyed it.
Please come again,
Coralezet
Caroline H - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 31, Leeuwkloof Vallei, De Wagensdrift, Pretoria, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang