Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bekkie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Shannon S
Kort verblyf
4.2
Nov 2024

Lovely. Location was really great! The house was nice, but I feel it could definitely do with a bit of work. I found the house and rooms to be a bit off in that none really had great direct sea views. The flat felt a bit old and run down. I also worried about the strange people walking about and constantly had to make sure all doors and windows were locked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lee S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Fantasties. Bekkie is die ideale wegbreekplek by die see, ek sal defnitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Uitstekend. Verblyf was baie goed met puik kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gustav D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Briljant. Wonderlike verblyf, Bekkie was briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2019

Wonderlik. Baie lekker plek, perfek vir 'n familie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lara T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

‘n Lieflike, klein woonstel vir ‘n paartjie om in uit te rus. Die woonstel is stunning met ‘n asemrowende uitkyk op die see. Die enigste negatiewe punt is die klein kombuis wat nie veel opsies vir kosmaak bied nie. Andersins is die woonstel heerlik vir relax en braai by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ernie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2017

Teleurgesteld aangesien dit nie is wat ons verwag het nie - moet as selfsorg geadverteer word. Die webtuiste het nie die beperkte graad van die selfsorg-geriewe aangedui nie, ook nie die ondergeskikte klankdigtheid wat die klanke van die onderste woonstel laat deurkom nie. Die deur wat die kamers skakel het nie vir ons genoeg privaatheid gegee nie - klank, kosreuke ens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Reservations
Bekkie
Dear Ernie, Thank you for taking the time to review the establishment. The owners would like to apologise for the inconvenience. The house downstairs is never occupied at the same time as the cottage, but due to unforeseen circumstances, a family member of the owners had no-where else to stay and unfortunately that stay coincided with yours. The owners have already requested a quote from a contractor who will ensure that the door is made sound-proof. The owners have also requested us to refund a part of your stay in an attempt to compensate for the inconvenience. We will contact you shortly.

Janine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Fantastiese blyplek! Verseker kom ons weer hiernatoe! Baie oulike, moderne woonstel op die strand! Absoluut die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Bekkie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop julle kom gou weer kuier.

Johann D
Kort verblyf
4.8
Apr 2016

Rus en vrede. Die plek is netjies, stil, amper op die strand, gemaklik en goed gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myburgh L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2016

Lekker rustig en privaat. Baie beïndruk met Bekkie, lekker gekuier, 'n vuilisdrom sal 'n aanbeveling wees.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1785

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb9e7f3d953684969911b5660e8634deedbfe397bf1b673b1e4a5f5c476c60b97bade94bf7352761976d83cf3a75062e3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 26 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81003 17.88379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang